{"id":11529,"date":"2011-11-23T07:29:46","date_gmt":"2011-11-23T07:29:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11529"},"modified":"2011-11-23T07:29:46","modified_gmt":"2011-11-23T07:29:46","slug":"drie-amerikaners-vas-in-kairo-vir-geweldpleging","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11529","title":{"rendered":"Drie Amerikaners vas in Ka\u00efro vir geweldpleging"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Drie Amerikaanse universiteitstudente is op Egiptiese televisie vertoon nadat hulle petrolbomme na die polisie geslinger het tydens die protes by Ka\u00efro se Tahrir -plein waar betogers &#8216;n einde aan die milit\u00eare bewind eis.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Staattelevisie het hulle slegs as &#8220;buitelanders&#8221; beskryf, maar die Amerikaanse ambassade het bevestig dat drie Amerikaanse burgers aangehou word en die Amerikaanse Universiteit in Ka\u00efro het ges\u00ea drie Amerikaanse studente is daar in hegtenis gemeen.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Egipte se nasionale televisie s\u00ea die drie word aangehou nadat hulle petrolbomme na die polisie gegooi het wat die ministerie van binnelandse sake beskerm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse Universiteit in Ka\u00efro in &#8216;n verklaring ges\u00ea: &#8220;Drie van ons Amerikaanse buitelandse studente, Gregory Porter, Lukas Gates en Derrik Sweeney, is verlede nag in hegtenis geneem. Ons is in kontak met hul families en werk saam met die Amerikaanse ambassade en die Egiptiese owerhede om te verseker dat hulle veilig is.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons was in staat om vas te stel dat hulle by Abdeen se staatsaanklaer se kantoor gehou word,&#8221; lui &#8216;n verklaring wat per e-pos aan alumni van die universiteit uitgestuur is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Morgan Roth, die universiteit se woordvoerder in die Verenigde State, het ges\u00ea dit is nog nie bekend of enige klagte ingedien is nie, maar &#8216;n regsgeleerde en twee Amerikaanse ambassade-beamptes is na die owerhede in Abdeen om meer te wete te kom oor die saak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gates studeer politieke wetenskap en Arabiese tale en kulture as hoofvak by die Indiana Universiteit in Bloomington, Indiana, Porter internasionale studies by Drexel Universiteit in Philadelphia, en Sweeney studeer aan Georgetown Universiteit in Washington.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons is in kontak met die Egiptiese owerhede en kan bevestig dat daar drie burgers van die VSA in aanhouding in verband met die protes is. Ons het konsul\u00eare toegang versoek,&#8221; het &#8216;n Amerikaanse ambassade-woordvoerder in Ka\u00efro ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/comments.ua\/society\/596417-trehletniy-malchik-skonchalsya.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Drie Amerikaanse universiteitstudente is op Egiptiese televisie vertoon nadat hulle petrolbomme na die polisie geslinger het tydens die protes by Ka\u00efro se Tahrir -plein waar betogers &#8216;n einde aan die milit\u00eare bewind eis. Staattelevisie het hulle slegs as &#8220;buitelanders&#8221; beskryf, maar die Amerikaanse ambassade het bevestig dat drie Amerikaanse burgers aangehou word en die Amerikaanse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11529\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Drie Amerikaners vas in Ka\u00efro vir geweldpleging&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11529","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11529","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11529"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11529\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11529"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11529"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11529"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}