{"id":11528,"date":"2011-11-23T07:02:44","date_gmt":"2011-11-23T07:02:44","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11528"},"modified":"2011-11-23T07:02:44","modified_gmt":"2011-11-23T07:02:44","slug":"vsg-spreek-kommer-uit-oor-inligtingswet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11528","title":{"rendered":"VSG spreek kommer uit oor Inligtingswet"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Verslaggewers Sonder Grense het hul teleurstelling  en kommer uitgespreek omdat die Suid-Afrikaanse parlement die nuwe Wet op die Beskerming van Staatsinligting goedgekeur het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Terwyl dit te verstane is dat sensitiewe dokumente geklassifiseer mag word, moet die proses duidelik gedefinieer en beperk word, en moet nie vryheid van inligting en joernaliste se vryheid bedreig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie wet in stel ondersoekende joernalistiek in gevaar,&#8221; het die organisasie ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Hulle dring daarop aan dat president Jacob Zuma nie die wet onderteken nie. Die omstrede wetsontwerp sal die publikasie van sensitiewe dokumente deur die media beperk en joernaliste wat sulke materiaal openbaar maak aan die moontlikheid van gevangenisstraf blootstel, s\u00ea VSG.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die finale weergawe sal volgens VSG nie toelaat dat fluitjieblasers of joernaliste die openbare belang as gronde vir die openbaarmaking van geklassifiseerde inligting gebruik nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is nog nie duidelik hoe die wet in die praktyk ge\u00efmplementeer sal word nie, maar dit lyk asof daar min twyfel bestaan dat dit die joernaliste se vermo\u00eb om gedetailleerde ondersoeke na sensitiewe onderwerpe soos ho\u00eb-vlak politieke korrupsie, finansi\u00eble skandale, wanregering en nepotisme te loods, beperk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder die Suid-Afrikaners wat die wet gekritiseer het, is Nadine Gordimer en Desmond Tutu. Politici soos die voormalige ANC-intelligensie-minister Ronnie Kasrils en Wes-Kaapse premier Helen Zille van die Demokratiese Alliansie het ook hul teenkanting uitgespreek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wet is voorts gekritiseer deur organisasies soos die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum Forum en die Nelson Mandela-stigting, wat ges\u00ea het dit is onaanvaarbaar in sy huidige vorm. Mandela het in 1997 plegtig belowe dat mediavryheid nooit in Suid-Afrika bedreig sal word &#8220;so lank as wat die ANC die regerende party is nie.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Protes teen die voorgestelde wet is in Pretoria, Johannesburg, Soweto en Kaapstad gehou en is swak bygewoon, meesal deur joernaliste van die gedrukte media.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Max du Preez, wat gereeld kritiek lewer teen vryheid van spraak op die internet, en pleidooie lewer dat sodanige meningsvryheid beperk behoort te word, is ook gekant teen die wet.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u0435\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verslaggewers Sonder Grense het hul teleurstelling en kommer uitgespreek omdat die Suid-Afrikaanse parlement die nuwe Wet op die Beskerming van Staatsinligting goedgekeur het. &#8220;Terwyl dit te verstane is dat sensitiewe dokumente geklassifiseer mag word, moet die proses duidelik gedefinieer en beperk word, en moet nie vryheid van inligting en joernaliste se vryheid bedreig nie. &#8220;Hierdie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11528\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSG spreek kommer uit oor Inligtingswet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11528","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11528","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11528"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11528\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11528"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11528"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11528"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}