{"id":11519,"date":"2011-11-21T08:21:37","date_gmt":"2011-11-21T08:21:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11519"},"modified":"2011-11-21T08:21:37","modified_gmt":"2011-11-21T08:21:37","slug":"swart-dinsdag-of-woensdag-n-foefie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11519","title":{"rendered":"Swart Dinsdag of Woensdag &#8216;n foefie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">In die beste bewys nog dat swart Suid-Afrikaners hoegenaamd nie oor die voorgestelde Inligtingswet bekommer soos drukgroepe voorhou nie, het net 20 mense Sondag &#8216;n openbare vergadering bygewoon daaroor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het die byeenkoms in Sophiatown, Johannesburg, gehou as deel van hul openbare konsultasieproses. Di\u00e9 en ander vergaderings word sedert Vrydag gehou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting in September tydelik van die parlement\u00eare program onttrek om sy eie konsultasieproses buite die parlement te volg, nadat die Right2Know-veldtog die regering daarvan beskuldig het dat hulle lede deelname aan &#8216;n ad hoc-komitee om die wetsontwerp te wysig, geweier word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Wette wat burgers in staat stel om te weet wat gebeur in hul regerings het w\u00eareldwyd alledaags geword oor die afgelope dekade. &#8216;n Nuwe verslag van Associated Press wat pas vrygestel is, dui egter daarop dat meer as die helfte van die lande met vryheid-van-inligtingswette, nie werklik hul eie wette gehoorsaam nie.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Januarie het AP &#8216;n toets van stapel gestuur in 105 lande wat sulke wetgewing het, of grondwetlike bepalings van dieselfde ding, of hulle werklik sulke vryheid toestaan. Binne een week het hulle vrae voorgel\u00ea het aan al hierdie lande. Dieselfde ses vrae is gevra van elke land, naamlik die hoeveelheid en die omstandighede van terreurarrestasies en skuldigbevindinge die afgelope dekade.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die resultate was redelik neerdrukkend. Slegs 14 van die 105 lande, het binne die spertyd gereageer. &#8216;n Totaal van 38 lande &#8220;het uiteindelik die meeste vrae beantwoord&#8221;. Vier-en-vyftig het nog nie enige antwoorde, 10 maande later, ingehandig nie en ses het geweier om inligting op grond van die feit dat dit nasionale veiligheid in gevaar stel, te openbaar.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Afrika, natuurlik, het 11 uit 15 van die Afrika-lande die versoek heeltemal ge\u00efgnoreer. Kanada het gevra vir &#8216;n 200-dae verlengtyd, en die FBI het namens die VSA &#8220;ses maande laat met &#8216;n enkele vel met vier datums, twee woorde en &#8216;n groot gedeelte oop spasie&#8221; gereageer, volgens die verslag.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika het vinniger as die VSA gereageer, 170 dae na die sperdatum. Mosambiek het dadelik aan die vereistes voldoen. Sy voorlegging het &#8216;n lys van die datums van terrorisme-arrestasies die afgelope dekade bevat, met inligting van die nasionaliteit van die individu wat aangehou is, en die gedeelte van die wet wat oortree was.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indi\u00eb het ten volle, binne &#8216;n maand, meer detail as wat versoek is, gegee. Oor die die algemeen, s\u00ea AP, het &#8220;nuwer demokrasie\u00eb&#8221; baie beter gereageer as ontwikkelde lande.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die agentskap waarsku egter dat Indi\u00eb die bewys is dat sulke wette nie noodwendig net goeie gevolge inhou nie, aangesien honderde mense reeds vermoor en vervolg is nadat die wette in 2005 in Indi\u00eb ingestem is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">China en Pakistan het sulke wette ge\u00efmplementeer om by die W\u00eareld Handel Organisasie aan te sluit en hulp van die IMF te ontvang, onderskeidelik. Lande wat die wette aanvaar as gevolg van finansi\u00eble aansporings, slaan geen ag op die toepassing nie of beperk sulke wette, s\u00ea AP.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/localnews\/v-harkove-religioznaya-organizaciya-nezakonno-uderzhivala-narkozavisimyh-prokuratura-194121.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In die beste bewys nog dat swart Suid-Afrikaners hoegenaamd nie oor die voorgestelde Inligtingswet bekommer soos drukgroepe voorhou nie, het net 20 mense Sondag &#8216;n openbare vergadering bygewoon daaroor. Die ANC het die byeenkoms in Sophiatown, Johannesburg, gehou as deel van hul openbare konsultasieproses. Di\u00e9 en ander vergaderings word sedert Vrydag gehou. Die ANC het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11519\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart Dinsdag of Woensdag &#8216;n foefie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11519","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11519","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11519"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11519\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11519"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11519"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11519"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}