{"id":11517,"date":"2011-11-21T06:00:24","date_gmt":"2011-11-21T06:00:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11517"},"modified":"2011-11-21T06:00:24","modified_gmt":"2011-11-21T06:00:24","slug":"gordimer-swart-stemreg-was-kinderagtige-idee","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11517","title":{"rendered":"Gordimer: Swart stemreg &#8216;was kinderagtige idee&#8217;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Selfverklaarde Afrikanerhater en Nobelpryswenner Nadine Gordimer het stry gekry met haar eertydse bondgenote, die ANC. Sy het die regering daarvan beskuldig dat hulle Suid-Afrika na apartheid wil terugneem met die nuwe Inligtingswet.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">\n<p>Gordimer het in 1991 die Nobelprys vir letterkunde ontvang vir haar &#8220;vreeslike groot bydrae tot die mensheid&#8221;. Sy het in Afrikanervroue in een van haar romans beskryf as &#8220;net so goed soos vetplante om mee te kopuleer&#8221;.<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gordimer, het Sondag in Johannesburg tydens &#8216;n 88ste verjaardagviering gepraat luidens timeslive, en ges\u00ea dat die wetsontwerp &#8220;heeltemal teen alle idees van vryheid&#8221; indruis. Gordimer was eers een van die grootste ondersteuners van die ANC.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Mense het geveg en gesterf vir die geleentheid van &#8216;n beter lewe, wat deur korrupsie geru\u00efneer en besmet is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die korrupte praktyke en nepotisme wat toelaat dat hulle [politici] blootgestel word, is as ons oor die vryheid van uitdrukking beskik. Toe ons almal saam gaan stem het, wat &#8216;n groot oomblik in my lewe was, het ons gedink alles sou regkom. Dit was &#8216;n kinderagtige idee,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gordimer en die Egiptiese feminis Nawaal Sadaawi was altwee gassprekers by &#8216;n simposium aangebied deur die Departement van Kuns en Kultuur in samewerking met die Windybrowteater en die Skool vir Tale en Letterkunde by Wits Universiteit. Die geleentheid is swak bygewoon, en was &#8216;n &#8220;vermorsing van belastinginkomste&#8221; volgens lede in die gehoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Egiptiese skryfster het aan Gordimer gevra, &#8220;Hoe kan Suid-Afrikaanse mense polities bevry word soos hulle ekonomies bevry is?&#8221; Gordimer het bondig gereageer: &#8220;Ons moet nog die apartheid binne onsself verower.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Wet op die Beskerming van Inligting sal m\u00f4re voor die Nasionale Vergadering dien.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Nasionale Persklubklub het intussen &#8216;n nuwe Swart Woensdag-veldtog van stapel gestuur om die gebeure van 19 Oktober 1977, toe die NP-regering twee koerante verbied het, te herdenk. Hulle het gevra dat mense swart Woensdag dra as &#8216;n teken van hul teenkanting teen die wetsontwerp.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kantoor van die ANC-hoofsweep Mathole Motshegka s\u00ea die vergelyking van &#8216;n &#8220;suiwer demokratiese en oop proses tot een van die donkerste dae van apartheid&#8221; is &#8220;ernstig sinneloos&#8221;.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n verklaring laat Sondagaand, het Motshekga se kantoor ges\u00ea mense moet nie die diep pyn en lyding wat deur die meerderheid van mense onder apartheid ervaar is, goedkoop maak nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verklaring herhaal die vorige verklarings gemaak deur die hoofsweep dat die wetsontwerp in lyn met internasionale standaarde is, asook dat daar verdere geleentheid vir gesprek sal wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die teenstanders van die wet vrees dat die Britse en Amerikaanse greep op die ANC sal verslap omdat hulle nie meer geheime inligting aan die koerante sal kan lek om die ANC in die verleentheid te stel en sodoende beheer oor die politieke verloop te behou nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In geen Westerse land word sulke inligting vryelik beskikbaar gestel aan joernaliste nie, en die onlangse gebeure by Rupert Murdoch se <em>News of the World<\/em> in Brittanje, toon duidelik dat die verhouding tussen die joernaliste en luistervinke indringende vrae oor joernalistieke etiek opper.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die regering sal nooit, en het geen voorneme om joernaliste te verbied, te martel en te vermoor nie,&#8221; lui die verklaring voorts.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">ANC-woordvoerder Jackson Mthembu het die voormalige intelligensie-minister Ronnie Kasrils ook daarvan beskuldig dat hy Suid-Afrika se intelligensiediens vanuit die &#8220;graf&#8221; probeer regeer.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3876186\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043f\u043e\u043b\u0438\u0442\u0438\u043a<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Selfverklaarde Afrikanerhater en Nobelpryswenner Nadine Gordimer het stry gekry met haar eertydse bondgenote, die ANC. Sy het die regering daarvan beskuldig dat hulle Suid-Afrika na apartheid wil terugneem met die nuwe Inligtingswet. Gordimer het in 1991 die Nobelprys vir letterkunde ontvang vir haar &#8220;vreeslike groot bydrae tot die mensheid&#8221;. Sy het in Afrikanervroue in een &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11517\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gordimer: Swart stemreg &#8216;was kinderagtige idee&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11517","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11517","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11517"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11517\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11517"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11517"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11517"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}