{"id":11468,"date":"2011-11-15T06:46:45","date_gmt":"2011-11-15T06:46:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11468"},"modified":"2011-11-15T06:46:45","modified_gmt":"2011-11-15T06:46:45","slug":"anc-gaan-inligtingswet-deurdruk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11468","title":{"rendered":"ANC gaan Inligtingswet deurdruk"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC het genoeg van &#8216;n meerderheid om die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting deur te stoomroller, sonder verdere konsultasie met die &#8220;linkse demokrate&#8221;, soos teenstanders van die wetsontwerp graag na hulself verwys.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regerende party het die wetsontwerp in September onttrek om buite die parlement met mediabelangegroepe daaroor te onderhandel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Nasionale Vergadering (NV) sal egter volgende week oor die wetsontwerp stem sonder dat &#8216;n ad hoc-komitee sekere aspekte van die wetsontwerp kon wysig. Drukgroepe soos Right2Know,&nbsp;het gehoop dat konsultasie sou lei na die oprigiting van so &#8216;n ad hoc-komitee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Murray Hunter, nasionale ko\u00f6rdineerder van die organisasie, het Maandag aan Die Burger ges\u00ea hulle is ongelukkig omdat &#8220;die wet terug is sonder dat enige veranderings aangebring is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Mail &amp; Guardian se redakteur Nic Dawes het ook sy kommer uitgespreek oor die wetsontwerp wat terug is na die Nasionale Vergadering. &#8220;Dit is verbasend, want die ANC het ges\u00ea daar gaan &#8216;n verdere konsultasieproses buite die parlement wees, wat duidelik nie gebeur het nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het egter bygevoeg: &#8220;Om eerlik te wees, dink ek baie van ons was ambivalent oor daardie proses omdat ons &#8230; wou h\u00ea dat meer mense se stemme oor die wetsontwerp gehoor word, maar dit was ongemaklik om dit buite die parlement\u00eare proses te doen en in iets wat nie noodwendig die graad van strengheid en openheid van die parlement\u00eare proses thet nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hoofbeswaar is dat joernaliste wat geklassifiseerde staatsinligting openbaar maak, geen beskerming onder die wet het nie en dat dit daarom ongrondwetlik is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die nuwe wet kan diegene wat in besit is van geklassifiseerde staatsinligting dit wel v\u00f3\u00f3r publikasie aan &#8216;n regter voorl\u00ea om te besluit of die bekendmaking in openbare belang is.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/advocat-cons.info\/index.php?newsid=9554#.WeTv9mi0NPY\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC het genoeg van &#8216;n meerderheid om die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting deur te stoomroller, sonder verdere konsultasie met die &#8220;linkse demokrate&#8221;, soos teenstanders van die wetsontwerp graag na hulself verwys. Die regerende party het die wetsontwerp in September onttrek om buite die parlement met mediabelangegroepe daaroor te onderhandel. Die Nasionale Vergadering &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11468\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC gaan Inligtingswet deurdruk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11468","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11468","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11468"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11468\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11468"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11468"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11468"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}