{"id":11459,"date":"2011-11-11T11:52:30","date_gmt":"2011-11-11T11:52:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11459"},"modified":"2011-11-11T11:52:30","modified_gmt":"2011-11-11T11:52:30","slug":"godsell-nie-bekommerd-oor-nasionalisering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11459","title":{"rendered":"Godsell nie bekommerd oor nasionalisering"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Bekende gesig van die mynhuise en Suid-Afrikaanse sakefiguur het kommer oor die nasionalisering van die myne in Suid-Afrika Donderdag afgemaak as onnodig. Bobby Godsell het gepraat kort nadat die land se regerende party &#8216;n belangrike voorstander van die idee geskors het.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">By &#8216;n geleentheid wat georganiseer is deur die Kanadese en Suid-Afrika Sakekamers, het Godsell ges\u00ea die kans dat die myne genasionaliseer word, is so onwaarskynlik as wat die <em>Tea Party<\/em> in die Verenigde State in staat sou wees om die VSA se <em>Federal Reserve<\/em> af te skaf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die jeugliga van die ANC het onrealistiese en onuitvoerbare antwoorde op sommige absoluut noodsaaklik vrae ontwikkel. Godsell is die voormalige uitvoerende hoof van AngloGold Ashanti en &#8216;n lid van Suid-Afrika se Nasionale Beplanningskommissie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea as vergoeding vir die myne in ag geneem word, sal dit triljoene dollars wees, wat die Suid-Afrikaanse regering nie het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;En om dit te doen sonder vergoeding, het jy nodig om ons Handves van Menseregte te verander, en daarvoor het jy &#8216;n 75% meerderheid in die Suid-Afrikaanse parlement nodig, en ek kan absoluut geen kans sien dat die meerderheid ooit behaal sal word nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika is een van die w\u00eareld se top-platinum- en goudprodusente en Malema se oproepe vir die nasionalisering van die myne om armoede en ongelykheid te verminder, het die beleggers in Brittanje en Amerika ontstig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Godsell het ges\u00ea die omvang van armoede, werkloosheid en ongelykheid in Suid-Afrika is groot, maar die antwoorde wat deur Malema en sy ondersteuners voorgehou word, is onhoudbaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Godsell het integrasie voorgehou as die oplossing vir Suid-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is nie moontlik om &#8216;n behoorlike ge\u00efntegreerde samelewing te bou met hierdie vlakke van ekonomiese uitsluiting nie, so daar moet iets gedoen word, dis vir my heeltemal duidelik,&#8221; s\u00ea Godsell, wat steeds optimisties is oor die vooruitsigte vir groei in beide Suid-Afrika en die hele vasteland.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kharkov.dozor.ua\/news\/vlast\/1153567.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Bekende gesig van die mynhuise en Suid-Afrikaanse sakefiguur het kommer oor die nasionalisering van die myne in Suid-Afrika Donderdag afgemaak as onnodig. Bobby Godsell het gepraat kort nadat die land se regerende party &#8216;n belangrike voorstander van die idee geskors het. By &#8216;n geleentheid wat georganiseer is deur die Kanadese en Suid-Afrika Sakekamers, het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11459\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Godsell nie bekommerd oor nasionalisering&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-11459","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11459","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11459"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11459\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11459"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11459"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11459"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}