{"id":11454,"date":"2011-11-11T04:52:01","date_gmt":"2011-11-11T04:52:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11454"},"modified":"2011-11-11T04:52:01","modified_gmt":"2011-11-11T04:52:01","slug":"waarheen-nou-sonder-malema","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11454","title":{"rendered":"Waarheen nou sonder Malema?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Dit mag baie vreemd klink, maar baie blankes het in Malema al &#8216;n soort bondgenoot begin sien.&nbsp;Sy uitsprake en liedjies het immers baie Afrikaners verenig in hulle weersin. Verder was dit duidelik dat sy uitsprake al meer verdeeldheid binne die ANC-geledere veroorsaak het.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dan was daar diegene wat sy onverskrokkenheid stilletjies bewonder het en heimlik gehoop het dat iemand uit eie geledere sal opstaan en Afrikanerbelange net so vreesloos sal bevorder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elkeen van ons met &#8216;n tikkie rebelsheid het tog &#8216;n bewondering vir iemand wat nie bang  is om gesag uit te daag nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy uitsprake oor nasionalisering was altyd omstrede.&nbsp;My standpunt was deurgaans dat die nasionalisering van myne my nie gaan beinvloed nie.&nbsp;Ek besit dan nie &#8216;n myn nie.&nbsp;Dat die grondstowwe aan die mense van die land behoort, stem ek ook mee saam.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is by my egter geen twyfel dat die wyse waarop die myne tans bestuur word, maksimum finansi\u00eble voordeel aan die staat en die werkers oordra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vergelyk gerus die bonusse wat werkers van privaatmyne kry met met die salarisse (of gebrek daaraan) wat  werkers in genasionaliseerde myne kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vergelyk ook die inkomste wat die staat uit belasting kry uit privaatmyne met dit wat uit genasionaliseerde myne verkry word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">So kan ons aangaan.&nbsp;&#8216;n Druiweboer kry byvoorbeeld net 10% van die inkomste vir sy druiwe meer as wat die staat daaruit verdien deur doeane en aksyns.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die staat besit dus op &#8216;n manier alreeds die meeste plase en die myne.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die &#8220;eienaar&#8221; bewerk dit net vrywillig en die grootste inkomste gaan na die staat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar dit daar gelaat.&nbsp;Terug by Malema.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Al was baie sy skorsing te wagte sal ons hom mis.&nbsp;Ons aande voor die TV sal nie weer die selfde wees nie.&nbsp;Saai en vervelig sonder om lekker kwaad te raak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afriforum sal inderhaas na &#8216;n nuwe slaansak moet soek.&nbsp;Boere sal &#8216;n ander vyand moet kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En die kanse lyk al hoe beter dat die huidige president vir nog &#8216;n termyn aan bewind sal wees.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/lb.ua\/society\/2015\/02\/23\/296529_prokuror_harkova_uvolilsya_tri_dnya.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit mag baie vreemd klink, maar baie blankes het in Malema al &#8216;n soort bondgenoot begin sien.&nbsp;Sy uitsprake en liedjies het immers baie Afrikaners verenig in hulle weersin. Verder was dit duidelik dat sy uitsprake al meer verdeeldheid binne die ANC-geledere veroorsaak het. Dan was daar diegene wat sy onverskrokkenheid stilletjies bewonder het en heimlik &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11454\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Waarheen nou sonder Malema?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-11454","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11454","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11454"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11454\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11454"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11454"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11454"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}