{"id":11436,"date":"2011-11-09T05:18:51","date_gmt":"2011-11-09T05:18:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11436"},"modified":"2011-11-09T05:18:51","modified_gmt":"2011-11-09T05:18:51","slug":"anc-sal-malema-glo-nie-uitskop-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11436","title":{"rendered":"ANC sal Malema glo nie uitskop nie"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die ANC skors tradisioneel slegs lede wat volgens die party nie meer gerehabiliteer kan word nie, het adjunkpresident Kgalema Motlanthe Dinsdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die benadering van die ANC is dat slegs di\u00e9 wat nie kan verbeter nie, weggewys word,&#8221; het hy aan die parlement se Persgaleryvereniging ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die party het die vertroue dat hy sy lede kan regstel. Binne die ANC is die filosofie dat mense altyd reggestel kan word deur hul swak punte te ondermyn en hul sterk punte te ondersteun,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sodra [die ANC] sy hande van jou was, word jy geskors, maar dit gebeur slegs wanneer jy en &#8216;n klip saam in &#8216;n pot gesit word om gekook te word en die klip voor jou sag kook en reg om te eet. Dan word jy geskors.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Motlanthe het di\u00e9 woorde geuiter met die dissiplin\u00eare verhoor teen Julius Malema, president van die ANC-Jeugliga, wat einde se kant toe staan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die party se Nasionale Dissiplin\u00eare Komitee sal na verwagting later vandeesweek of vroeg volgende week &#8216;n beslissing maak oor aanklagte teen Malema dat hy die ANC se grondwet oortree het.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/novosti\/nid\/29382\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u0435\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC skors tradisioneel slegs lede wat volgens die party nie meer gerehabiliteer kan word nie, het adjunkpresident Kgalema Motlanthe Dinsdag ges\u00ea. &#8220;Die benadering van die ANC is dat slegs di\u00e9 wat nie kan verbeter nie, weggewys word,&#8221; het hy aan die parlement se Persgaleryvereniging ges\u00ea. &#8220;Die party het die vertroue dat hy sy lede &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11436\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC sal Malema glo nie uitskop nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11436","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11436","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11436"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11436\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11436"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11436"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11436"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}