{"id":11422,"date":"2011-11-07T06:05:07","date_gmt":"2011-11-07T06:05:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11422"},"modified":"2011-11-07T06:05:07","modified_gmt":"2011-11-07T06:05:07","slug":"da-verander-nog-n-straatnaam","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11422","title":{"rendered":"DA verander nog &#8216;n straatnaam"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Nog &#8216;n politieke aktivis gaan vereer word wanneer &#8216;n bekende Kaapstadse straat vanoggend na haar vernoem word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die burgemeester van die stad, Patricia de Lille, sal Western Boulevard se naam amptelik na Helen Suzman Boulevard verander.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wyle Suzman het 27 eredoktorsgrade van universiteite w\u00eareldwyd ontvang. Sy is twee keer vir die Nobelvredesprys benoem en het talle toekennings van godsdienstige- en menseregte organisasies regdeur die w\u00eareld ontvang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kaapstad se Eastern Boulevard is vroe\u00ebr vanjaar na oud-president Nelson Mandela vernoem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 straatnaamverandering kom na openbare kritiek op die DA se nuwe veelrassige rigting deur die liberale kommentator RW Johnson &#8220;The DA: In victory, defeat?&#8221;, (Oktober 13 2011), wat&nbsp;die liberale tradisie as vrye onderneming, konstitusionalisme, gelykheid voor die reg, en individuele regte en vryhede tipeer en ook as &#8216;n wit instelling.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Johnson impliseer dat &#8216;n verbintenis tot hierdie beginsels alleen die enigste waarborg vir die liberalisme in die toekoms sal wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bruin dr. Wilmot James, DA-LP en Helen Zille se regterhand, het skerp op Johnson se kritiek gereageer en die onderlinge rassestrominge in die party vir die soveelste keer belig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Johnson het in sy betoog ook SEB bevraagteken, tot Wilmot se ontsteltenis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens James ignoreer Johnson die belangrike verwikkelinge oor die afgelope 40 jaar in die liberale dampkring, &#8220;waar die klem op maatskaplike geregtigheid en ontwikkeling as vryheid geplaas is, en verontagsaam die plaaslike konteks waarin Suid-Afrikaanse liberalisme bedryf word&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">James het in antwoord op Johnson ges\u00ea die liberale tradisie het &#8216;n lang geskiedenis in die vermindering van rasgedrewe armoede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Johnson verwys in sy stuk na die &#8220;beter opgeleide en talentvolle &#8230; Angelsaksiese wittes&#8221; wat die liberale tradisie in Suid-Afrika onderskraag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens James is &#8220;ander&#8221; &#8211; bedoeldende &#8220;ander rasse&#8221; &#8211; se politieke kultuur en erfenis &#8220;dikwels baie anders as di\u00e9 van die Johnson se ietwat nostalgiese weergawe&#8221;, en iets wat tot die verlede behoort.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nog &#8216;n politieke aktivis gaan vereer word wanneer &#8216;n bekende Kaapstadse straat vanoggend na haar vernoem word. Die burgemeester van die stad, Patricia de Lille, sal Western Boulevard se naam amptelik na Helen Suzman Boulevard verander. Wyle Suzman het 27 eredoktorsgrade van universiteite w\u00eareldwyd ontvang. Sy is twee keer vir die Nobelvredesprys benoem en het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11422\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA verander nog &#8216;n straatnaam&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11422","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11422","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11422"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11422\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11422"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11422"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11422"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}