{"id":11413,"date":"2011-11-06T08:25:25","date_gmt":"2011-11-06T08:25:25","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11413"},"modified":"2011-11-06T08:25:25","modified_gmt":"2011-11-06T08:25:25","slug":"stigtingsvergadering-oorkoepelende-burgerraad-vir-grondwetlike-regte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11413","title":{"rendered":"Stigtingsvergadering: Oorkoepelende Burgerraad vir Grondwetlike regte"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">In bykans elke dorp of stad ervaar belastingbetalers dat hulle nie van plaaslike owerhede waarde vir hul belastinggeld ontvang nie.  Baie Suid-Afrikaners blameer die swak dienslewering op die derde vlak van regering dikwels aan leemtes in die Grondwet 1996.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering-van-die-dag se beleid van regstellende aksie asook swart ekonomiese bemagtiging, word dikwels verantwoordelik gehou weens die onbevoegde personeel wat dikwels te onbekwaam is om hulle taak professioneel te verrig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vraag is wat die burgerlike samelewing kan doen om dienslewering te verbeter?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Grondwet 1996 gee in verskillende artikels erkenning aan die reg van die burgerlike samelewing om hulle grondwetlike belange te beskerm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">So waarborg die grondwet die reg van gemeenskappe om organe van die burgerlike samelewing te vorm, in stand te hou en daarby aan te sluit [a.31(1)(b)].<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie reg word versterk nie net deur die grondwetlike voorsiening van taal-, godsdiens- en kultuurrade nie, maar ook deur ander burgerlike rade [a.185(c)] wat ter versterking van die demokrasie [a.181(1)] tot stand gebring kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Belanghebbendes in meer as 200 dorpe het derhalwe besluit om &#8216;n oorkoepelende burgerlike raad vir die bevordering en die beskerming van grondwetlike regte &#8211; soos, omgewingsbewaring, watervoorsiening, veiligheid, eiendom, behuising, gesondheidsorg, en toegang tot inligting asook &#8216;n reg op billike administratiewe optrede &#8211; veral op die derde regeringsvlak,  te beskerm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Laasgenoemde aspekte is vervat in &#8216;n Handves van Regte van die Raad wat op die toepaslike organe van die staat afdwingbaar is, omdat dit direk uit die land se grondwet voortspruit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuwe raad sal heeltemal a-polities wees en die beginsel van direkte demokrasie sal in elke dorp se spesifieke situasie deur die inwoners self gevolg word.  Plaaslike gemeenskapsrade sal die geleentheid gegun word om by die oorkoepelende nasionale raad te affilieer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Raad kom tot stand op 12 November 2011 by wyse van die kollektiewe besluitneming van &#8216;n aantal beskermhere wat as oorgangsmaatre\u00ebl die tussentydse ampsdraers van die Raad sal aanwys en sal daarna by die 185-Kommissie as statut\u00eare raad geregistreer word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die stigtingsvergadering vind vanaf 09:00 by die NGK Lynnwood, Sussexstraat plaas.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3876186\/\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In bykans elke dorp of stad ervaar belastingbetalers dat hulle nie van plaaslike owerhede waarde vir hul belastinggeld ontvang nie. Baie Suid-Afrikaners blameer die swak dienslewering op die derde vlak van regering dikwels aan leemtes in die Grondwet 1996. Die regering-van-die-dag se beleid van regstellende aksie asook swart ekonomiese bemagtiging, word dikwels verantwoordelik gehou weens &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11413\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Stigtingsvergadering: Oorkoepelende Burgerraad vir Grondwetlike regte&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11413","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11413","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11413"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11413\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11413"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11413"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11413"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}