{"id":11407,"date":"2011-11-05T08:08:45","date_gmt":"2011-11-05T08:08:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11407"},"modified":"2011-11-05T08:08:45","modified_gmt":"2011-11-05T08:08:45","slug":"le-pen-ontmoet-israeli-ambassadeur-by-vn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11407","title":{"rendered":"Le Pen ontmoet Israeli-ambassadeur by VN"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">In New York, het Marine Le Pen, die president van die Franse regse politieke party, die Nasionale Front (FN), Donderdagaand met die Israeliese ambassadeur by die VN Ron Prosor vergader.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die presidensi\u00eble kandidaat het duidelik laat blyk dat haar ontmoeting met Prosor die belangrikste vergadering van &#8216;n besoek bedoel om internasionale status aan haar te verleen, was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ambassadeur Prosor het Vrydag net ges\u00ea hy het &#8216;n onthaal wat deur die Franse sending gere\u00ebl is, bygewoon. Di\u00e9 ontmoeting het vir opspraak gesorg omdat Le Pen se vader, Jean-Marie, voorheen ges\u00ea het die gaskamers waarin Jode vermoor is, is &#8216;n &#8220;detail&#8221; van die geskiedenis van die Tweede W\u00eareldoorlog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Marine Le Pen het daarin geslaag om Donderdagaand in haar ontmoeting met die Israeliese ambassadeur by die VN &#8216;n &#8220;nuwe hoofstuk&#8221; tussen haar anti-immigrasie party en Israel te bewerkstellig, het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kandidaat van die FN vir die pos in die \u00c9lys\u00e9e-paleis het natuurlik verwys na die skokfrase van haar vader, wat hy in 1987 gebruik het en die party sedertdien &#8216;n kopseer besorg het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Diplomaat van die Kongo &#8211; Brazzaville, Israel se ambassadeur asook di\u00e9 van Uruguay, Armeni\u00eb en Trinidad en Tobago, en &#8216;n gesant van die Japannese missie het die onthaal bygewoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die president van die FN het ook die bekende skatryk aktivis Richard Hines in Washington ontmoet. Hines is nou betrokke by die konserwatiewe lobby-groep <em>Sons of the Confederate Veterans<\/em>.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Marine Le Pen wou egter nie &#8216;n vraag van AFP oor die ete met Hines tydens haar perskonferensie antwoord nie. Haar enigste antwoord: dit was &#8216;n &#8220;private middagete&#8221;. Sy was deurentyd baie geheimsinnig oor die ontmoeting en wou nie laat blyk hoe sy aan Hines voorgestel is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Le Pen het ook vir Ron Paul, onafhanklike kandidaat, ontmoet. Die ontmoeting is ook in die <a href=\"http:\/\/www.telegraph.co.uk\/news\/worldnews\/europe\/france\/8866105\/Marine-Le-Pen-defends-US-trip-despite-political-snubs.html\">Britse pers<\/a> opgemerk.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.drivemir.ru\/object\/topcargo-perevozka-obemnih-gruzov\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In New York, het Marine Le Pen, die president van die Franse regse politieke party, die Nasionale Front (FN), Donderdagaand met die Israeliese ambassadeur by die VN Ron Prosor vergader. Die presidensi\u00eble kandidaat het duidelik laat blyk dat haar ontmoeting met Prosor die belangrikste vergadering van &#8216;n besoek bedoel om internasionale status aan haar te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11407\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Le Pen ontmoet Israeli-ambassadeur by VN&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11407","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11407","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11407"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11407\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11407"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11407"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11407"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}