{"id":11406,"date":"2011-11-04T17:13:22","date_gmt":"2011-11-04T17:13:22","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11406"},"modified":"2011-11-04T17:13:22","modified_gmt":"2011-11-04T17:13:22","slug":"vrae-oor-bedankings-uit-lugmag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11406","title":{"rendered":"Vrae oor bedankings uit lugmag"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die skielike bedankings van die Hoof van die Lugmag, Lt-genl. Carlo Gagiano en die Sekretaris van Verdediging, me. Mpumi Mpofu, is oorhaastig en word bevraagteken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit wil voorkom asof beide verantwoordelik gehou word vir omstandighede waaroor hulle nie beheer het nie. Dit is duidelik dat die minister, Lindiwe Sisulu, Gagiano en Mpofu verantwoordelik hou vir die verleentheid van die president en sy adjunk met gehuurde vliegtuie,&#8221; s\u00ea mnr. Pieter Groenewald (LP), hoofwoordvoerder van Verdediging vir die Vryheidsfront Plus.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is onbillik om hulle verantwoordelik te hou want in Lt-genl. Gagiano se geval moet hy &#8216;n lugmag bestuur waar die regering nie eers genoeg fondse gee vir brandstof sodat vlie\u00ebniers die vereiste minimum vliegure kan vlieg nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die onmoontlike word van hom verwag. In Mpofu se geval lyk dit eerder asof sy wou verseker die korrekte verkrygingsprosedures word nagekom met die aankoop van nuwe vliegtuie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het be\u00efndruk as nuwe Sekretaris van Verdediging en dit word weerspie\u00ebl in die Ouditeur-Generaal se verslag. Beide die persone is &#8216;n aanwins vir die weermag en behoort behou te word,&#8221; het Groenewald ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.sovetneg.ru\/object\/dostavka--drugih-stran-topcargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Die skielike bedankings van die Hoof van die Lugmag, Lt-genl. Carlo Gagiano en die Sekretaris van Verdediging, me. Mpumi Mpofu, is oorhaastig en word bevraagteken. Dit wil voorkom asof beide verantwoordelik gehou word vir omstandighede waaroor hulle nie beheer het nie. Dit is duidelik dat die minister, Lindiwe Sisulu, Gagiano en Mpofu verantwoordelik hou vir &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11406\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vrae oor bedankings uit lugmag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11406","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11406","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11406"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11406\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11406"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11406"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11406"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}