{"id":11388,"date":"2011-11-03T05:16:31","date_gmt":"2011-11-03T05:16:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11388"},"modified":"2011-11-03T05:16:31","modified_gmt":"2011-11-03T05:16:31","slug":"israel-bedreig-wereldvrede","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11388","title":{"rendered":"&#8216;Israel bedreig w\u00eareldvrede&#8217;"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Resultate van &#8216;n nuwe peiling wat in opdrag van die Europese Kommissie onderneem is, toon dat Israel deur die Europe\u00ebrs in 15 lande as die grootste enkele bedreiging vir vrede in die w\u00eareld gesien word, groter selfs as Noord-Korea, Iran en Afghanistan.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl die Europese Kommissie die volledige uitslag van die verkiesing Maandag vrygestel het, het die <em>International Herald Tribune<\/em> berig dat 7 500 mense in die Europese Unie (500 in elk van die 15 EU-lidlande) gevra is om &#8216;n lys van 15 lande op te stel wat &#8216;n bedreiging vir w\u00eareldvrede inhou. Israel was heel bo-aan die lys van lande wat as &#8216;n bedreiging beskou word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie opname is &#8216;n aanduiding dat Europe\u00ebrs die demoniseringsveldtog wat teen Israel en die land se ondersteuners deur Europese leiers en media gerig word, heelhuids gekoop het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Simon Wiesenthal-sentrum het sy verontwaardiging aan die Europese Kommissie se president, Romano Prodi, per skrywe oorgedra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie skokkende resultate, wat Israel as die grootste bedreiging vir vrede in die w\u00eareld &#8211; groter as Noord-Korea, Iran en Afghanistan &#8211; beskou, &nbsp;daag logika uit en is &#8216;n rassistiese verbeeldingsvlug wat toon dat anti-Semitisme diep gewortel in die Europese samelewing is, meer as in enige ander tydperk sedert die einde van die Tweede W\u00eareldoorlog, &#8221; s\u00ea Rabbi Marvin Hier, die sentrum se dekaan en stigter.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Indien die resultate van hierdie opname werklik soos gerapporteer is bestaan, dan moet Israel die enigste gevolgtrekking moontlik maak en dit is dat die Europese Unie en sy lede geen rol behoort te speel in enige toekomstige Midde-Oosterse vredesproses nie,&#8221; het Hier ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sentrumamptenare sal met Javier Solana, sekretaris-generaal van die Europese Unie, in November ontmoet om hierdie en ander verwante kwessies te bespreek.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kh.vgorode.ua\/refperson\/23722-danylchenko-yuryi-bronyslavovych\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Resultate van &#8216;n nuwe peiling wat in opdrag van die Europese Kommissie onderneem is, toon dat Israel deur die Europe\u00ebrs in 15 lande as die grootste enkele bedreiging vir vrede in die w\u00eareld gesien word, groter selfs as Noord-Korea, Iran en Afghanistan. Terwyl die Europese Kommissie die volledige uitslag van die verkiesing Maandag vrygestel het, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11388\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Israel bedreig w\u00eareldvrede&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11388","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11388","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11388"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11388\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11388"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11388"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11388"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}