{"id":11383,"date":"2011-11-03T04:44:59","date_gmt":"2011-11-03T04:44:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11383"},"modified":"2011-11-03T04:44:59","modified_gmt":"2011-11-03T04:44:59","slug":"shabangu-slaan-vure-dood-vir-myne","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11383","title":{"rendered":"Shabangu slaan vure dood vir myne"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Nasionalisering van die land se myne is nie die beleid van die regering of di\u00e9 van die regerende party nie, het die minister van minerale hulpbronne, Susan Shabangu, Woensdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek is heeltemal bewus dat my eie herhaalde versekerings, asook verskeie verklarings deur die regering en ons president, nie die beleggers se besorgdheid in di\u00e9 verband opgeklaar het nie,&#8221; het sy in &#8216;n toespraak wat voorberei is om by &#8216;n internasionale mynkonferensie in Londen gelewer te word, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit maak nie saak hoe dikwels ons regering die voor die hand liggende \u2013 dat nasionalisering nie Suid-Afrikaanse regeringsbeleid of ANC-beleid is nie \u2013 stel nie, die omstredenheid en gewaande vrese wil net nie verdwyn nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Shabangu se kommentaar oor nasionalisering volg op die ANC-Jeugliga se optog vir &#8220;ekonomiese vryheid&#8221; verlede week.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die liga het nasionalisering van die land se meine ge\u00ebis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Shabangu het ges\u00ea haar party het nog nie afgewyk van die beleid van &#8216;n gemengde ekonomie wat hulle sedert 1994 volg nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie stryd [oor die kwessie van nasionalisering] is al vir &#8216;n lang tyd daar en ek is seker dit sal voortduur \u2013 en dit behoort voort te duur, aangesien dit &#8216;n vereiste vir &#8216;n lewendige demokrasie is,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is egter die ANC wat aan die mag is en nie gedeeltes wat die bre\u00eb kerk waaruit die ANC bstaan nie. Dit is dus ANC-beleid wat sal se\u00ebvier en niks anders nie.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.xrayvaz.ru\/object\/dostavka-iz-kitaya-topcargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nasionalisering van die land se myne is nie die beleid van die regering of di\u00e9 van die regerende party nie, het die minister van minerale hulpbronne, Susan Shabangu, Woensdag ges\u00ea. &#8220;Ek is heeltemal bewus dat my eie herhaalde versekerings, asook verskeie verklarings deur die regering en ons president, nie die beleggers se besorgdheid in di\u00e9 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11383\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Shabangu slaan vure dood vir myne&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11383","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11383","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11383"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11383\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11383"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11383"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11383"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}