{"id":11378,"date":"2011-11-02T05:35:34","date_gmt":"2011-11-02T05:35:34","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11378"},"modified":"2011-11-02T05:35:34","modified_gmt":"2011-11-02T05:35:34","slug":"zuma-waarsku-hofsaakmakers-dat-die-stembus-praat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11378","title":{"rendered":"Zuma waarsku hofsaakmakers dat die stembus praat"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die bevoegdhede van die howe kan nie beskou word as ho\u00ebr as &#8216;n mandaat van die meerderheid nie, het president Jacob Zuma ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is nodig om te onderskei tussen die verskillende verantwoordelikhede van die regbank en die verkose takke van die staat, het Zuma Dinsdag ges\u00ea tydens &#8216;n gesamentlike sitting van die Nasionale Vergadering en Nasionale Raad van Provinsies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die spesiale vergadering is gehou om afskeid te neem van die voormalige hoofregter Sandile Ngcobo en Hoofregter Mogoeng Mogoeng te verwelkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die uitvoerende gesag, as verkose amptenare, het die uitsluitlike diskresie om die beleid vir die regering te bepaal. Die beginsel van die skeiding van magte beteken die inmenging van een arm van die staat op die terrein van &#8216;n ander moet ontmoedig word, het die president ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons respekteer die magte en die rol wat toegeken word deur ons Grondwet aan die wetgewer en die regbank,&#8221; het Zuma ges\u00ea. &#8220;Terselfdertyd, verwag ons dieselfde van hierdie baie belangrike instellings van ons demokratiese bestel.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bevoegdhede van die howe kan nie beskou word as verhewe b\u00f3 die van &#8216;n mandaat van die mense nie, het Zuma ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om ondersteuning te bied aan die regbank en die howe om hul werk te doen, sal dit help &#8220;as politieke geskille polities opgelos word&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons moet nie &#8216;n gevoel kry dat daar mense is wat die land wil saamregeer deur die howe, as hulle nie die nodige stemme tydens verkiesings gewen het nie,&#8221; het Zuma ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit sal inmeng met die onafhanklikheid van die regbank.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die geregtelike tak van die regering sal die vertroue van die mense wen net as dit werklik onafhanklik is,&#8221; het Ngcobo by die geleentheid ges\u00ea.&nbsp;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63827-uspehi-harkovskoy-oblastnoy-prokuratury-i-zakonodatelnye-iniciativy-danilchenko.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die bevoegdhede van die howe kan nie beskou word as ho\u00ebr as &#8216;n mandaat van die meerderheid nie, het president Jacob Zuma ges\u00ea. Dit is nodig om te onderskei tussen die verskillende verantwoordelikhede van die regbank en die verkose takke van die staat, het Zuma Dinsdag ges\u00ea tydens &#8216;n gesamentlike sitting van die Nasionale Vergadering &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11378\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma waarsku hofsaakmakers dat die stembus praat&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11378","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11378","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11378"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11378\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11378"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11378"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11378"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}