{"id":11376,"date":"2011-11-02T04:58:08","date_gmt":"2011-11-02T04:58:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11376"},"modified":"2011-11-02T04:58:08","modified_gmt":"2011-11-02T04:58:08","slug":"juju-kla-oor-valke-inligting-uitlek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11376","title":{"rendered":"JuJu kla oor Valke inligting uitlek"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga, voel sy menseregte word benadeel deur inligting wat gelek word van die polisie, het die SABC Dinsdag berig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die uitsaaier het berig Malema oorweeg dit om die Openbare Beskermer en die Menseregtekommissie oor die kwessie te nader.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het in &#8216;n onderhoud ges\u00ea hy is bekommerd oor wat hy as die aanhoudende lek van inligting deur &#8216;n onbekende bron binne die Valke-eenheid bestempel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar kan nie lekkasies by &#8216;n organisasie soos die Valke wees nie. Dit beteken mense wat daar werk is nie lojaal aan die interne prosesse nie,&#8221; het Malema ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Valke moet self besorg wees oor waarom &#8216;n individu s\u00f3 sal optree. Hulle moet hulself ondersoek, want daardie individu ondermyn ondersoeke en die integriteit van die organisasie self.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verskeie nuusberigte het daarop gedui dat Malema deur die Valke aangekla gaan word sodra hy terugkeer van &#8216;n vriend se swierige troue in Mauritius.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Sunday Independent het eerste berig dat die Valke prima facie-bewyse van korrupsie teen Malema het. Dit hou verband met die toekenning van tenders aan maatskappye waarin Malema belange het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Luidens die berigte sal Malema in hegtenis geneem word en voor &#8216;n hof moet verskyn n\u00e1 bewerings van bedrog, korrupsie en geldwassery.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het ges\u00ea hy is bereid om saam te werk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Floyd Shivambu, ANCYL-woordvoerder, het Maandag in &#8216;n verklaring ges\u00ea daar was nog nooit enige kommunikasie tussen Malema en die Valke nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die gesiglose bronne wat in die koerante aangehaal word, versprei sensasionalistiese gerugte,&#8221; het Shivambu ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/08\/183752.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga, voel sy menseregte word benadeel deur inligting wat gelek word van die polisie, het die SABC Dinsdag berig. Die uitsaaier het berig Malema oorweeg dit om die Openbare Beskermer en die Menseregtekommissie oor die kwessie te nader. Malema het in &#8216;n onderhoud ges\u00ea hy is bekommerd oor wat hy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11376\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;JuJu kla oor Valke inligting uitlek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11376","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11376","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11376"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11376\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11376"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11376"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11376"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}