{"id":11375,"date":"2011-11-02T04:51:48","date_gmt":"2011-11-02T04:51:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11375"},"modified":"2011-11-02T04:51:48","modified_gmt":"2011-11-02T04:51:48","slug":"honderde-beset-kerkgrond","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11375","title":{"rendered":"Honderde beset kerkgrond"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Honderde mense het grond beset wat aan die Verenigende Hervormde Kerk buite Mthatha in die Oos-Kaap behoort, het die SABC Dinsdag berig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kerkverteenwoordigers het ges\u00ea die grondbesetters het &#8216;n komitee gevorm, wat die 57 hektaar grond opgedeel en teen R7 000 per erf verkoop, het die uitsaaier berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kerk het reeds aansoek gedoen vir &#8216;n uitsettingsbevel, wat verlede Vrydag van krag gemaak is. Sommige mense het egter aangebly op die grond en teen Woensdag nog op die opgedeelde erwe gebou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Lid van die besetters se komitee, Jonas Ntsabile, het na 150 jaar gelede se geskiedenis verwys vir sy reg om die grond te beset.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het die verkoop van die lappies grond betwis en ges\u00ea die gemeenskap vat terug wat jare gelede van hulle weggeneem is deur die NG Kerk en wit boere.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is met geweld afgeneem en gegryp deur sendelinge. Mense het die besluit geneem om terug te gaan en hul voorvaders se grond as begunstigdes te vat. Daar is geen verkoop van grond betrokke nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2013 &#8216;n Ander groep mense het Maandag private grond in Hilton buite Pietermaritzburg beset en ges\u00ea dit behoort aan Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een van die leiers wat erwe verkoop het, het ges\u00ea hy kan dit doen omdat &#8220;die grond aan die Zoeloe-mense behoort&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg het die respondent, Philani Bha Ndlovu, of enigiemand wat namens hom optree, verbied om die eiendom te betree tot die kwessie op 21 November gefinaliseer kan word.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti\/12.02.2017\/v_harkovskoy_oblasti_naznachen_rukovoditel_mestnoy_prokuratury\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Honderde mense het grond beset wat aan die Verenigende Hervormde Kerk buite Mthatha in die Oos-Kaap behoort, het die SABC Dinsdag berig. Kerkverteenwoordigers het ges\u00ea die grondbesetters het &#8216;n komitee gevorm, wat die 57 hektaar grond opgedeel en teen R7 000 per erf verkoop, het die uitsaaier berig. Die kerk het reeds aansoek gedoen vir &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11375\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Honderde beset kerkgrond&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11375","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11375","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11375"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11375\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11375"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11375"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11375"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}