{"id":11368,"date":"2011-11-01T06:14:07","date_gmt":"2011-11-01T06:14:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11368"},"modified":"2011-11-01T06:14:07","modified_gmt":"2011-11-01T06:14:07","slug":"swart-vlag-van-al-kaida-wapper-oor-libie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11368","title":{"rendered":"Swart vlag van Al Kaida wapper oor Libi\u00eb"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2011\/11\/alkaidavlag2.jpg\" \/>Die swart vlag van al-Kaida wapper oor Libi\u00eb nadat NAVO formeel sy milit\u00eare veldtog be\u00ebindig het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vlag is op die dak van die hof in Benghazi gehys waar die land se nuwe regeerders die Sjaria afgekondig het nadat hulle die eertydse leier, Moeammar Gaddafi gesodomiseer en vermoor het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gebou word gesien as die setel van die rewolusie, wat deur rebellemagte tot hul voorlopige regeringshoofkwartier en mediasentrum verklaar is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Akademikus van Tripoli, Abdoel al-Raheem, is intussen verkies tot Libi\u00eb se tussentydse eerste minister. Hy is voor die media aangewys deur die lede van die regerende nasionale oorgangsraad. Die voormalige tussentydse premier, Mahmoed Jibril, het &#8211; soos belowe &#8211; bedank nadat Libi\u00eb deur rebellemagte met &nbsp;NAVO se hulp vir Gaddafi ontsetel het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oorgangsraad het onderneem om n\u00e1 agt maande verkiesings te hou vir &#8216;n nasionale vergadering. &#8216;n Nuwe grondwet sal daarna binne &#8216;n jaar opgestel word voordat parlement\u00eare verkiesings gehou sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op die swart vlag bo-op die regeringshoofkwartier staan &#8220;Daar is geen ander god as Allah&#8221; met &#8216;n volmaan onderaan. Die vlag is neffens die Libiese nasionale vlag gehys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuwe Sjariawette wat aangekondig is, word deur kenners as &#8216;n ramp beskou. Sjariawette geld in Afghanistan onder die Taliban.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit beteken onder meer dat Libiese mans nou meer as een vrou sal kan neem. Poligamie was onder Gaddafi se heerskappy verbode.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Deur die afskaffing van die huwelikswet, verloor vroue die reg om die familiehuis as hulle skei te hou. &#8220;Dit is &#8216;n ramp vir Libiese vroue,&#8221; het een kommentator ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">NAVO het byna 5900 teikens sedert die bomaanvalle begin het in Libi\u00eb sewe maande gelede, in puin gel\u00ea om &#8220;burgerlikes&#8221; te beskerm.&nbsp;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/filchakov-aleksandr\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die swart vlag van al-Kaida wapper oor Libi\u00eb nadat NAVO formeel sy milit\u00eare veldtog be\u00ebindig het. Die vlag is op die dak van die hof in Benghazi gehys waar die land se nuwe regeerders die Sjaria afgekondig het nadat hulle die eertydse leier, Moeammar Gaddafi gesodomiseer en vermoor het. Die gebou word gesien as die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11368\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart vlag van Al Kaida wapper oor Libi\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":11367,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11368","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11368","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11368"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11368\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/11367"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11368"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11368"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11368"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}