{"id":11362,"date":"2011-10-31T16:29:29","date_gmt":"2011-10-31T16:29:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11362"},"modified":"2011-10-31T16:29:29","modified_gmt":"2011-10-31T16:29:29","slug":"palestyne-kry-volle-lidmaatskap-van-unesco","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11362","title":{"rendered":"Palestyne kry volle lidmaatskap van UNESCO"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Palestina het Maandag &#8216;n volle lid van die VN se kulturele en opvoedkundige agentskap geword, &#8216;n hoogs verdelende skuif wat die Verenigde State en ander teenstanders meen hernude Midde-Oosterse vredespogings kan benadeel.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amerikaanse wetgewers het gedreig om die sowat $80 miljoen te weerhou in jaarlikse befondsing aan UNESCO indien hulle Palestynse lidmaatskap goedkeur. Die Verenigde State dra ongeveer 22% van UNESCO se befondsing by.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Groot blydskap heers by UNESCO nadat afgevaardigdes die lidmaatskap in &#8216;n stemming van 107-14, met 52 wat buite stemming gebly het, aanvaar het.&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Lank lewe Palestina!&#8221; het een afgevaardigde, in Frans, by die buitengewoon gespanne en dramatiese vergadering van UNESCO se Algemene Konferensie, geskree.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl die stemming &#8216;n groot simboliese betekenis dra, bly die kwessie van die grense van &#8216;n uiteindelike Palestynse staat, sekuriteitsprobleme en ander geskille steeds onopgelos.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Palestynse amptenare wil volle lidmaatskap van die Verenigde Nasies verkry, maar die poging is steeds onder hersiening en die VSA het ges\u00ea hulle sal dit veto tensy daar &#8216;n vredesooreenkoms met Israel bereik word. Die Palestyne het dus afsonderlik vir lidmaatskap by die Parys-gebaseerde UNESCO en ander VN-liggame aansoek gedoen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maandag se stem is beslissend. Die lidmaatskap neem formeel in aanvang wanneer Palestina UNESCO se stigtingshandves onderteken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse ambassadeur vir UNESCO, David Killion, het ges\u00ea Maandag se stem &#8220;kompliseer&#8221; Amerikaanse pogings om die agentskap te ondersteun. Die Verenigde State het teen die maatre\u00ebl gestem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Israel se ambassadeur te UNESCO, Nimrod Barkan, het die stemming &#8216;n tragedie genoem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;UNESCO handel in die wetenskap, nie wetenskapfiksie nie,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8220;Hulle het UNESCO gedwing om standpunt oor &#8216;n politieke onderwerp in te neem, buite sy bevoegdheid.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle het &#8216;n drastiese besnoeiing van bydraes tot die organisasie afgedwing,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amerikaanse buitelandse minister Hillary Rodham Clinton het verlede week die beraadslaging van UNESCO as &#8220;onverklaarbaar&#8221; beskryf en ges\u00ea die bespreking van Palestynse lidmaatskap in internasionale organisasies kan nie onderhandeling met Israel vervang as &#8216;n vinnige roete na Palestynse onafhanklikheid nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/inforesist.org\/shokin-uvolil-prokurora-xarkova\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Palestina het Maandag &#8216;n volle lid van die VN se kulturele en opvoedkundige agentskap geword, &#8216;n hoogs verdelende skuif wat die Verenigde State en ander teenstanders meen hernude Midde-Oosterse vredespogings kan benadeel. Amerikaanse wetgewers het gedreig om die sowat $80 miljoen te weerhou in jaarlikse befondsing aan UNESCO indien hulle Palestynse lidmaatskap goedkeur. Die Verenigde &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11362\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Palestyne kry volle lidmaatskap van UNESCO&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11362","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11362","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11362"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11362\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11362"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11362"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11362"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}