{"id":1136,"date":"2007-11-29T09:20:18","date_gmt":"2007-11-29T09:20:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1136"},"modified":"2007-11-29T09:20:18","modified_gmt":"2007-11-29T09:20:18","slug":"die-swartman-se-vol-veroorsaak-hongersnood-in-afrika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1136","title":{"rendered":"?Die swartman se vo?l veroorsaak hongersnood in Afrika?"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Sevran het om verskoning gevra indien enigiemand aanstoot geneem het en beweer dat hy eintlik &ldquo;baie lief vir Afrika&rdquo; en verkeerd aangehaal is. Die werklike woorde wat hy oor Afrika geskryf het, kom in sy boek, <em>Le privil&egrave;ge des Jonquilles<\/em>, voor: <\/span><\/p>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Niger. Onhoudbare foto-safari. &#329; Mens kom kinders by die skopgraaf vol te&euml; in di&eacute; land (is dit &#329; land of &#329; begraafplaas?) waar die vrugbaarheidsyfer van vroue die hoogste ter w&ecirc;reld is. Nege kinders gemiddeld per vrou. &#329; Ramp. Die skuldiges is maklik identifiseerbaar, hulle laat die spoor van hul misdade na deur links en regs te kopuleer (&hellip;), hulle kan daarmee aanhou want dis vir hulle lekker, niemand gaan dit teen hulle hou nie, wat ook &#329; misdaad teen die mensdom is: om kinders te maak, die enigste misdaad teen die mensdom wat nie strafbaar is nie. Daar word selfs vir hulle geld gestuur sodat hulle kan aanhou om hul bevolking uit te brei, om die dood te saai.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">In reaksie op kritiek, het Sevran op die radiostasie Europe 1 ges&ecirc;: &ldquo;En wat daarvan? Dis die waarheid! Afrika vrek weens al sy kinders wat gebore word sonder dat die ouers oor die middele beskik om hulle te voed. Ek is nie die enigste wat dit s&ecirc; nie. Ons moet die helfte van die planeet steriliseer!&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Verder het Sevran gemeen: &ldquo;Ek is niks aan enigiemand verskuldig nie. Ek s&ecirc; wat ek wil en ek skryf wat ek wil! Om my as &#329; neo-Nazi te beskou, is &#329; mooi grap.&rdquo;<\/span><\/div>\n<div align=\"justify\">\n<p class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ironies genoeg was Sevran se ouers kommuniste van Spaanse afkoms en hy was ook &#329; segsman van die vorige sosialistiese president, Fran&ccedil;ois Mitterand. Tans is Sevran egter &#329; ondersteuner van die sentrum-regse president Nicolas Sarkozy. Die vorige sosialistiese kultuurminister, Jack Lang, het tydens die herrie sy steun aan Pascal Sevran toeges&ecirc; deur te verklaar dat Sevran &ldquo;opreg anti-rassisties&rdquo; is.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die staatstelevisiediens het egter &#329; waarskuwingsbrief aan hom gerig waarin die hoofuitvoerendebeampte, Philippe Baudillon, hom maan dat dit &ldquo;ondenkbaar is om uitsprake wat blatant in stryd is met die waardes van die openbare uitsaaier in enige vorm of medium te versprei&rdquo;.<\/span><\/p>\n<p>    <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Vanwe&euml; al die publisiteit het daar 50 000 eksemplare van die gewraakte boek, <em>Dans le privil&egrave;ge des Jonquilles<\/em>, verkoop.<\/span> <\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/en\/jackpots\/\">jackpot casino<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34799\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\" class=\"MsoNormal\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/Pascal_Sevran.jpg\" width=\"270\" height=\"152\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">&#8220;Eintlik hou ek van Afrika&#8230;&#8221;<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Die Franse skrywer en televisiester, Pascal Sevran, het onlangs &#329; herrie ontketen toe hy deur &#329; streekskoerant aangehaal is as sou hy ges&ecirc; het: &ldquo;Die swartman se vo&euml;l veroorsaak hongersnood in Afrika.&rdquo;<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\" class=\"MsoNormal\">&#329; Geweldige storm het agterna losgebars en Sevran is deur allerlei swart verenigings van rassisme aangekla en daar is ge&euml;is dat hy deur die Franse staatstelevisiekanaal, France 2, afgedank word.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[1085,162,21089],"class_list":["post-1136","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-die-swartman-se-vol-veroorsaak-hongersnood-in-afrika","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1136","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1136"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1136\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1136"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1136"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1136"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}