{"id":11343,"date":"2011-10-27T06:05:59","date_gmt":"2011-10-27T06:05:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11343"},"modified":"2011-10-27T06:05:59","modified_gmt":"2011-10-27T06:05:59","slug":"winnie-malema-en-die-boere","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11343","title":{"rendered":"Winnie, Malema en die boere"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Winnie Madikizela-Mandela het president Jacob Zuma die skuld vir die dissiplin\u00eare klagtes teen Julius Malema gegee.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Madikizela-Mandela het Woensdag&nbsp;ges\u00ea die besluit om die ANC-jeugliga leier aan te kla was Zuma se keuse. Sy het getuienis by die verhoor by die Rand-stadion in Turffontein gelewer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vervolgingspan het nie vir Zuma of die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe as klaers opgegee nie. Mantashe getuig teen Malema terwyl Zuma verkies het dat Lindiwe Zulu namens hom getuig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In een van die klagtes van die ANC-span, onder leiding van Andries Nel, word beweer dat Malema skuldig is aan die oortreding van Re\u00ebl 25,5 (d) van die ANC-grondwet omdat hy rassisme en politieke onverdraagsaamheid saai.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nel beweer dat Malema die ANC-grondwet ondermyn het, toe hy op 9 Mei tydens &#8216;n ANC-saamtrek in Galeshewe, Kimberley, die volgende opmerkings gemaak het: &#8220;Hulle [blankes] het ons land in wildplase omskep&#8230; Die gewillige koper, gewillige verkoper [stelsel] het misluk. &#8220;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In haar getuienis, het Madikizela-Mandela ges\u00ea daar is niks verkeerd met sy uitsprake nie, en volgehou dat die stryd teen apartheid nog altyd oor grond was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sy verdediging, het Malema die kommentaar geregverdig. Hy het ges\u00ea dat die beginsel van &#8220;gewillige koper, gewillige verkoper is verantwoordelik vir die stadige pas van grondhervorming&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ook ges\u00ea dat in &#8220;10 jaar van demokrasie, slegs sowat 3% van landbougrond deur die grondhervormingsprogram oorgedra is&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het ook gevra dat Nel die ANC-staatmaker Govan Mbeki se lesing oor die kleinboere-opstand, wat in 1964 gepubliseer is, lees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In die vroe\u00eb 1990&#8217;s,&#8221; het Malema aangevoer, &#8220;n\u00e1 die ontbanning van die vryheidsbewegings, het die W\u00eareldbank die ANC oortuig dat 30% van kommersi\u00eble landbougrond in die voormalige wit gebiede oorgedra moet word aan 600 000 kleinboere deur middel van &#8216;n mark-geleide program vir die herverdeling van grond. Maar dit blyk veel moeiliker te wees as wat verwag is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema meen dat nasionalisering van grond &#8216;n blywende oplossing bied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verhoor is tot November 3 verdaag.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Winnie Madikizela-Mandela het president Jacob Zuma die skuld vir die dissiplin\u00eare klagtes teen Julius Malema gegee. Madikizela-Mandela het Woensdag&nbsp;ges\u00ea die besluit om die ANC-jeugliga leier aan te kla was Zuma se keuse. Sy het getuienis by die verhoor by die Rand-stadion in Turffontein gelewer. Die vervolgingspan het nie vir Zuma of die ANC se sekretaris-generaal, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-11343","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11343","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11343"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11343\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11343"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11343"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11343"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}