{"id":11337,"date":"2011-10-26T07:00:53","date_gmt":"2011-10-26T07:00:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11337"},"modified":"2011-10-26T07:00:53","modified_gmt":"2011-10-26T07:00:53","slug":"rusie-breek-uit-onder-statebondlidlande","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11337","title":{"rendered":"Rusie breek uit onder Statebondlidlande"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die Australiese media is Suid-Afrika en Indi\u00eb gekant teen die aanstelling van &#8216;n menseregtekommissaris vir die Statebond, berig RSG. Die gasheerland, Australi\u00eb, steun die plan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is egter groter onmin aan die broei onder lede van di\u00e9 organisasie oor vorige menseregteskendings wat die Statebond ge\u00efgnoreer het en homoseksualiteit. President Jacob Zuma sal die beraad bywoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Statebondsleiers vergader van Vrydag af in Perth. Verskeie lidlande het inmenging by menseregte-aangeleenthede ander van lidlande verwerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Statebond bestaan uit 54 lande wat voorheen koloniale bande met Brittanje gehad het.&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgende week se Perth-beraad, wat ook deur die koningin bygewoon word, sal die verslag van die Commonwealth Eminent Persons Group (EPG), wat die toekoms van die groep uitstippel, assesseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Statebond het onlangs skerp kritiek moes verduur omdat Sri Lanka se gruweldade deur regeringstroepe teen Tamilburgerlikes gedurende die land se burgeroorlog in 2009 nie veroordeel is deur di\u00e9 liggaam nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die EPG is gestig na die 2009 Vergadering van Statebondshoofde &#8216;m &#8216;n &#8220;sterker, meer relevante&#8221;, Statebond uit te bou. Die lede sluit sir Malcolm Rifkind, die voormalige minister van buitelandse sake in.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag bevat 106 aanbevelings wat daarop gemik is om aan die groep &#8216;n meer aktiewe rol in die monitering van menseregte in lande te gee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sri Lanka het te kenne gegee dat hulle die plan sal verwerp, en gewaarsku daarteen dat die Statebond &#8216;n &#8220;bestraffende rol&#8221; inneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag s\u00ea ook dat van lede verwag word om wette wat homoseksualiteit verbied, te herroep.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is steeds 42 lidlande wat homoseksualiteit verbied. Die Statebond werk op die basis van konsensus, wat beteken dat &#8216;n enkele land die publikasie van die verslag kan blokkeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hugh Segal, die Kanadese lid van die EPG, het die Karibbiese lede daarvan beskuldig dat hulle die verslag onderdruk, &#8216;n besluit wat hy ges\u00ea het &#8220;onverklaarbaar&#8221; is.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/17.05.2017\/aktsiya_za_chiste_dovkillya_startovala_v_harkove_i_oblasti\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Volgens die Australiese media is Suid-Afrika en Indi\u00eb gekant teen die aanstelling van &#8216;n menseregtekommissaris vir die Statebond, berig RSG. Die gasheerland, Australi\u00eb, steun die plan. Daar is egter groter onmin aan die broei onder lede van di\u00e9 organisasie oor vorige menseregteskendings wat die Statebond ge\u00efgnoreer het en homoseksualiteit. President Jacob Zuma sal die beraad &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11337\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rusie breek uit onder Statebondlidlande&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11337","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11337","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11337"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11337\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11337"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11337"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11337"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}