{"id":11326,"date":"2011-10-24T18:23:06","date_gmt":"2011-10-24T18:23:06","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11326"},"modified":"2011-10-24T18:23:06","modified_gmt":"2011-10-24T18:23:06","slug":"afgedank-na-kredietkaartongerymdhede-nou-da-lid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11326","title":{"rendered":"Afgedank na kredietkaartongerymdhede, nou DA-lid"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Besigheid Teen Misdaad (BTM) se afgedankte baas het &nbsp;R37 000 van die organisasie se geld op inkopies geblaas.&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">BTM, ook in Engels bekend as Business Against Crime (BAC), is &#8216;n voertuig wat deur die land se sakegemeenskap geskep is om misdaad te beveg en hulle kry miljoene in skenkersfondse.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die besturende direkteur van BTM in die Wes&#8211;Kaap het haar stilte verbreek nadat sy afgedank is vir ongemagtigde kredietkaartbesteding.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr Annelie Rabie moes in Junie uit die organisasie wat misdaad beveg, bedank, ongeveer dieselfde tyd as wat sy &#8216;n DA-raadslid in die dorpie van Prince Albert in die Groot Karoo geword het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rabie het hierdie week ges\u00ea was sy net &#8220;deurmekaar&#8221; met haar persoonlike en korporatiewe kredietkaarte, terwyl sy inkopies gedoen het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Melvyn Josua, die huidige voorsitter, s\u00ea Rabie is afgedank nadat &#8216;n dissiplin\u00eare verhoor haar skuldig bevind het op vyf aanklagte van ongemagtigde uitgawes op die organisasie se kredietkaart ter waarde van ongeveer R37 000.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die organisasie en Rabie swyg oor die items wat aangekoop is. Josua het geweier om te s\u00ea of kriminele klagtes gel\u00ea sal word as &#8220;sekere prosesse afgehandel is&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rabie, egter, het daarop aangedring dat sy niks verkeerd gedoen het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Josua het bevestig dat Rabie by die verhoor aangevoer het dat sy deurmekaar was tussen haar werks- en persoonlike kredietkaarte, maar hy het ges\u00ea dit is verwerp deur die voorsittende beampte. Hy het ook bevestig dat sy &#8216;n &#8220;deel&#8221; van die geld terugbetaal het, maar slegs na &#8216;n oudit deur die BTM.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rabie het aanvanklik haar voorneme om te bedank uit die organisasie in Mei aangekondig. &#8220;Dit was my spesifieke voorneme om na Prins Albert te verskuif en in die politiek op die versoek van die gemeenskap betrokke te raak.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die organisasie het egter geweier om haar bedanking te aanvaar, omdat &#8216;n ondersoek rakende haar gedrag aan die gang was.&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Onafhanklike verhoor is gehou in Junie 2011 by die kantore van [die prokureursfirma] Cliffe Dekker Hofmeyr. Sy is skuldig bevind op aanklagte van ongemagtigde uitgawes en haar dienste is be\u00ebindig op 17 Junie 2011..<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons standpunt oor misdaad maak dit duidelik dat ons optree wanneer of waar ook al onbehoorlikheid vermoed word.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rabie is verkies tot die DA-koukus in Prince Albert terwyl sy geskors was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr Graham Wright, uitvoerende hoof van Besigheid teen Misdaad Suid-Afrika, het ges\u00ea die organisasie is bekommerd oor die negatiewe impak van die voorval.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.2000.ua\/v-nomere\/aspekty\/ekspertiza_aspekty\/razvitie-harkova-pozitivnaja-dinamika.htm\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Besigheid Teen Misdaad (BTM) se afgedankte baas het &nbsp;R37 000 van die organisasie se geld op inkopies geblaas.&nbsp; BTM, ook in Engels bekend as Business Against Crime (BAC), is &#8216;n voertuig wat deur die land se sakegemeenskap geskep is om misdaad te beveg en hulle kry miljoene in skenkersfondse. Die besturende direkteur van BTM in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11326\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afgedank na kredietkaartongerymdhede, nou DA-lid&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11326","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11326","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11326"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11326\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11326"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11326"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11326"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}