{"id":11325,"date":"2011-10-24T15:24:56","date_gmt":"2011-10-24T15:24:56","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11325"},"modified":"2011-10-24T15:24:56","modified_gmt":"2011-10-24T15:24:56","slug":"vf-verwelkom-skorsings-van-ministers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11325","title":{"rendered":"VF verwelkom skorsings van ministers"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Pres. Jacob Zuma se aankondiging dat hy die nasionale kommissaris van Polisie, Bheki Cele, geskors het hangende &#8216;n ondersoek en die afdanking van die minister van Openbare Werke, me Gwen Mahlangu-Nkabinde asook die van mnr. Sicelo Shiceka, minister van samewerkende regering, word deur die Vryheidsfront Plus verwelkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As een van die regspersone wat die klag teen die huur van geboue by die Openbare Beskermer gel\u00ea het, word vertroue in teenkorrupsie liggame versterk met Zuma se optrede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As nasionale hoof van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is dit in nasionale belang dat hierdie bewerings behoorlik ondersoek word om dit te bevestig of te weerl\u00ea. Die Polisiehoof kan nie misdaad effektief beveg met sulke aantygings teen hom nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die publiek en lede van die SAPD kan ook nie vertroue h\u00ea in die nasionale kommissaris met sulke aantygings nie,&#8221; s\u00ea mnr. Pieter Groenewald (LP), hoofwoordvoerder van Polisie vir die Vryheidsfront Plus.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die lede van die kommissie wat ondersoek moet doen na die wapenskandaal word ook verwelkom. Pres. Zuma tree reg op om regters aan te stel en versterk die geloofwaardigheid van die ondersoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dat die ondersoek twee jaar kan duur skep die indruk dat &#8216;n behoorlike ondersoek gedoen sal word. Hierdie is &#8216;n geleentheid om die skandvlek van die wapenskandaal tot &#8216;n einde te bring en die skuldiges moet aan die pen ry, het Groenewald ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/localnews\/v-harkove-religioznaya-organizaciya-nezakonno-uderzhivala-narkozavisimyh-prokuratura-194121.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pres. Jacob Zuma se aankondiging dat hy die nasionale kommissaris van Polisie, Bheki Cele, geskors het hangende &#8216;n ondersoek en die afdanking van die minister van Openbare Werke, me Gwen Mahlangu-Nkabinde asook die van mnr. Sicelo Shiceka, minister van samewerkende regering, word deur die Vryheidsfront Plus verwelkom. As een van die regspersone wat die klag &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11325\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VF verwelkom skorsings van ministers&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11325","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11325","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11325"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11325\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11325"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11325"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11325"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}