{"id":11315,"date":"2011-10-24T05:29:57","date_gmt":"2011-10-24T05:29:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11315"},"modified":"2011-10-24T05:29:57","modified_gmt":"2011-10-24T05:29:57","slug":"wie-is-die-afrikaner","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11315","title":{"rendered":"Wie is die Afrikaner?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die vraag wie die Afrikaner is, lyk op die oog of maklik. As jy so-iets om die braaivleisvuur vra sal die meeste omstaanders jou ruimtetuig begin soek. As jy sulke vrae begin vra, kom jy heelwaarskynlik van &#8216;n ander planeet af.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos ou Dr Bakker van Garies  by die venster  uitgekyk het toe die matriekdogter se ma verduidelik dat dit onmoontlik is dat sy swanger kan wees.  &#8221; Die vorige keer wat dit gebeur het was daar &#8216;n ster aan die ooste&#8221; het hy ewe droog ges\u00ea toe die ma hom vra waarna hy soek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is egter belangrik dat ons binne eie geledere duidelikheid kry oor wie en wat ons werklik is.<\/p>\n<p><div style=\"text-align: justify;\">Enigeen wat nie vir regstellende aksie kwalifiseer nie is &#8216;n goeie vertrekpunt.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">Enigeen wat voor 1994 stemreg gehad het, is ook &#8216;n verstaanbare definisie.<\/div>\n<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie groep sluit egter al die ja-stemmers, hensoppers en verraaiers in.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afrikaanssprekendes van Europese herkoms is &#8216;n ander beskrywing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sou dit die afstammelinge van die Engelse waarteem ons voorouers moes veg om vryheid, insluit? Wat van Oos-Europa , die Russe en die Amerikaners? Wat van afstammelinge van Europe\u00ebrs waarvan die voorsate hul oorsprong uit Afrika het?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Almal wat Afrikaans praat en Christelike waardes aanhang sluit weer persone in wat nie volgens  die populere beskouing ware Afrikaners is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat ons in gedagte moet hou in ons strewe na selfbeskikking is:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoe minder steun, hoe kleiner is die grondgebied waarop aanspraak gemaak kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vryheid is die hoogste vorm van gebondenheid want jy moet jou vryheid so bestuur dat dit niemand anders se vryheid benadeel nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/13\/179611.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die vraag wie die Afrikaner is, lyk op die oog of maklik. As jy so-iets om die braaivleisvuur vra sal die meeste omstaanders jou ruimtetuig begin soek. As jy sulke vrae begin vra, kom jy heelwaarskynlik van &#8216;n ander planeet af. Soos ou Dr Bakker van Garies by die venster uitgekyk het toe die matriekdogter &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11315\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wie is die Afrikaner?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-11315","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11315","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11315"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11315\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11315"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11315"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11315"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}