{"id":11294,"date":"2011-10-20T04:44:58","date_gmt":"2011-10-20T04:44:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11294"},"modified":"2011-10-20T04:44:58","modified_gmt":"2011-10-20T04:44:58","slug":"ras-oorheers-ook-by-rdk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11294","title":{"rendered":"Ras oorheers, ook by RDK"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Ras oorheers weereens die onderhoude wat by die Regterlike Dienskommissie&nbsp;van drie kandidate vir die posisie van die regter-president van KwaZulu-Natal gehou word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een van die kandidate s\u00ea dat &#8216;n Indi\u00ebr liefs nie die pos moet kry nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Regter Isaac Madondo het Woensdag aan die kommissarisse ges\u00ea&nbsp;dat hy nie dink dat &#8216;n Indi\u00ebrkandidaat geskik sou wees om die posisie te vul nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe IVP-LP Koos van der Merwe hom vra of dit tyd is om &#8216;n Indi\u00ebr as regter-president aan te stel, het Madondo sonder huiwering&nbsp;geantwoord: &#8220;Ek dink nie so nie want ons het nog steeds dinge om aan te spreek, wanbalanse, allerlei dinge wat meer insig verg, wat &#8216;n persoon wat nie swart is nie, nie binnekennis van dra nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons is verdruk, maar nie op dieselfde manier nie,&#8221; het hy ges\u00ea, en byvoeg dat swart prokureurs nie dieselfde geleenthede as hulle Indiese eweknie\u00eb gehad het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indi\u00ebrs verteenwoordig&nbsp;net 8% van die bevolking, terwyl 86% van die bevolking swart is, het Madondo ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Madondo is in 2007 aangestel&nbsp;en het die steun van drie regters in sy afdeling.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na Madondo se onderhoud, was dit di\u00e9 van Regter Lusindiso Pakade, die adjunk-regter-president van die Oos-Kaap. Hy is daarna gevolg deur die waarnemende Regter-president van KwaZulu-Natal, Chiman Patel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Patel het die steun van die 14 regters van die KwaZulu-Natal-afdeling.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tydens Patel se onderhoud, het Dumisa Ntsebeza, &#8216;n lid van die RDK, opgemerk dat die Black Lawyers&#8217; Association in Pietermaritzburg hul kommer uitgespreek het oor die moontlikheid dat Patel aangestel kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is &#8216;n vrees dat, sodra jy regter-president word, daar minder geleenthede vir swartes sal wees om in te kom, want jou neiging sal wees om waarnemende regters van Indiese afkoms in te bring,&#8221; het Ntsebeza ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In reaksie hierop het Patel &#8216;n brief van die lede van die Black Lawyers&#8217; Association ter ondersteuning van sy kandidatuur gelees toe hy verlede jaar ook vir die pos aansoek gedoen het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Patel het ges\u00ea die meeste van die waarnemende regters wat onlangs aangestel is, is swartes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het &#8216;n uiteensetting van die rasse-samestelling van die regbank gegee vandat hy in beheer is sedert April.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meer as 67,7% van die regters was mans en 33,3% vroue, 29,2% is wit, 8,3% bruin, 29,2% Indi\u00ebr en die meerderheid, &#8216;n derde, is swart.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Patel, &#8216;n voormalige dosent van die Universiteit van Natal, was Hoofregter Mogoeng Mogoeng se dosent.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.sovetneg.ru\/object\/dostavka--drugih-stran-topcargo\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b \u0441\u043e\u0442\u0440\u0443\u0434\u043d\u0438\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ras oorheers weereens die onderhoude wat by die Regterlike Dienskommissie&nbsp;van drie kandidate vir die posisie van die regter-president van KwaZulu-Natal gehou word. Een van die kandidate s\u00ea dat &#8216;n Indi\u00ebr liefs nie die pos moet kry nie. Regter Isaac Madondo het Woensdag aan die kommissarisse ges\u00ea&nbsp;dat hy nie dink dat &#8216;n Indi\u00ebrkandidaat geskik sou wees &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11294\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ras oorheers, ook by RDK&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11294","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11294","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11294"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11294\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11294"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11294"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11294"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}