{"id":11279,"date":"2011-10-18T05:53:29","date_gmt":"2011-10-18T05:53:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11279"},"modified":"2011-10-18T05:53:29","modified_gmt":"2011-10-18T05:53:29","slug":"meer-as-duisend-palestyne-vir-1-israeli-geruil","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11279","title":{"rendered":"Meer as duisend Palestyne vir 1 Israeli geruil"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Israel het in die finale beplanningfase bereik waarin 477 Palestynse politieke gevangenes vir die Israeliese soldaat Gilad Shalit uitgeruil sal word.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die ooreenkoms gaan Israel &#8216;n totaal van 1 027 gevangenes vir die vryheid van die soldaat aan die Palestynse magte oorhandig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Behalwe vir die 447 politieke gevangenes sal honderde Palestyne wat lewenslange moordvonnisse sou uitdien, Dinsdag vrygelaat word. Di\u00e9 Palestyne is gevonnis vir moorde op Israeli&#8217;s.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Palestynse beamptes in Gasa s\u00ea die Israeliese soldaat Gilad Shalit is van die Gasa-strook na Egipte geneem.<\/p>\n<p>Die beamptes s\u00ea Shalit is reeds vroeg Dinsdagoggend oor die grens geneem. Hulle s\u00ea busse wat die Palestynse gevangenes vervoer, is tans in Egipte op pad na Gasa.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is die hoogste prys wat die Joodse staat nog ooit bereid was om te betaal vir die vryheid van een persoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien alles glad verloop, sal dit die eerste keer in 26 jaar wees dat &#8216;n Israeliese gevangene van die Palestynse magte lewendig aan die Joodse staat terugbesorg word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Israel het in spanning gewag om uiteindelik beeldmateriaal van die 25-jarige soldaat te sien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sedert hy in 2006 gevangene geneem is, het hy geen kontak met die buitew\u00eareld gehad nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/dozor.kharkov.ua\/news\/authority\/1155993.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Israel het in die finale beplanningfase bereik waarin 477 Palestynse politieke gevangenes vir die Israeliese soldaat Gilad Shalit uitgeruil sal word. Volgens die ooreenkoms gaan Israel &#8216;n totaal van 1 027 gevangenes vir die vryheid van die soldaat aan die Palestynse magte oorhandig. Behalwe vir die 447 politieke gevangenes sal honderde Palestyne wat lewenslange moordvonnisse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11279\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Meer as duisend Palestyne vir 1 Israeli geruil&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11279","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11279","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11279"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11279\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11279"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11279"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11279"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}