{"id":11269,"date":"2011-10-17T05:55:58","date_gmt":"2011-10-17T05:55:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11269"},"modified":"2011-10-17T05:55:58","modified_gmt":"2011-10-17T05:55:58","slug":"zille-skielik-bekommerd-oor-meeluistering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11269","title":{"rendered":"Zille skielik bekommerd oor meeluistering"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">President Jacob Zuma moet &#8216;n onafhanklike kommissie van ondersoek instel na <a href=\"http:\/\/mg.co.za\/article\/2011-10-14-secret-state\">bewerings<\/a> dat staatsveiligheidsagentskappe mense se selfone afluister, het die Demokratiese Alliansie-leier, Helen Zille, Sondag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 beswaar kom nadat die veiligheidsagentskappe begin skoonmaak het in aanloop tot die ANC se Mangaung-konferensie in 2012.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Regering se agente misbruik hul mag&nbsp;om te spioeneer op individue sonder die toestemming van &#8216;n regter, soos deur die wet vereis,&#8221; s\u00ea Zille.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die verslag, kan die staat se intelligensie-agentskappe maklik selfoongesprekke, sms-boodskappe en e-posse sonder &#8216;n regter se toestemming onderskep.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is &#8216;n bedreiging vir die grondwetlike regte van elke Suid-Afrikaner,&#8221; s\u00ea Zille.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons glo al lank dat kaders binne intelligensie-agentskappe ontplooi word en hul mag misbruik om eksterne en interne politieke gevegte te voer.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ontleders s\u00ea egter Zille se kommer spruit uit gerugte dat die DA dalk by klagtes van korrupsie betrek kan word en dat dit die party se aanspraak op sogenaamde &#8220;skoon regering&#8221; kan skaad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille het ges\u00ea tydens &#8216;n ontmoeting met die voormalige Intelligensiehoof Ronnie Kasrils, wat minister in 2008 was, het dit duidelik geword dat haar selfoon onwettig afgeluister is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Kasrils het my vertel dat, hoewel daar was geen formele versoek was om my kommunikasie te onderskep nie, kon hy nie waarborg dat dit nie toevallig plaasgevind het nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea dat &#8216;n polisiebeampte aan haar later die bande van haar gesprekke oorhandig het wat hulle ontleed het. Zille het geen beswaar daarteen in 2008 gemaak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille het nie kommentaar gelewer oor die nuwe voorgestelde wetgewing wat joernaliste vir die openbaarmaking van geheime inligting aanspreeklik sal hou en waarteen sy gekant is nie.&nbsp;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62483-pochemu-stoit-hodit-v-priemnye-harkovskih-deputatov-realnaya-istoriya.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma moet &#8216;n onafhanklike kommissie van ondersoek instel na bewerings dat staatsveiligheidsagentskappe mense se selfone afluister, het die Demokratiese Alliansie-leier, Helen Zille, Sondag ges\u00ea. Di\u00e9 beswaar kom nadat die veiligheidsagentskappe begin skoonmaak het in aanloop tot die ANC se Mangaung-konferensie in 2012. &#8220;Die Regering se agente misbruik hul mag&nbsp;om te spioeneer op individue &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11269\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zille skielik bekommerd oor meeluistering&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11269","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11269","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11269"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11269\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11269"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11269"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11269"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}