{"id":11245,"date":"2011-10-13T05:28:59","date_gmt":"2011-10-13T05:28:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11245"},"modified":"2011-10-13T05:28:59","modified_gmt":"2011-10-13T05:28:59","slug":"et-getuie-erken-hy-lieg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11245","title":{"rendered":"ET-getuie erken hy lieg"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Getuie in die verhoor van twee mense wat daarvan beskuldig word dat hulle Eugene Terre&#8217;Blanche vermoor het, het Woensdag erken dat hy gelieg en sy verklaring verander het.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het dit gedoen onder dwang van die ondersoekbeampte, kapt. Tsietsi Mano, het die getuie, sers. Jack Ramonyane, in die rondgaande Hooggeregshof op Ventersdorp ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hof het gehoor dat Ramonyane twee verklarings aan die polisie gemaak het \u2013 een op die dag van die moord en een &#8216;n paar weke later.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het verskeie besonderhede verander in die tweede verklaring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sy eerste verklaring het die beampte ges\u00ea Terre&#8217;Blanche se broek was halfpad afgetrek toe sy lyk gevind is, maar die tweede verklaring het dit ontken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ook ges\u00ea die plaaswerker Chris Mahlangu het die polisie eerste gebel, maar het later ges\u00ea dit was die minderjarige.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die twee word daarvan aangekla dat hulle die voormalige AWB-leier verlede jaar in sy plaashuis vermoor het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verskeie ander teenstrydighede is ook in Ramonyane se verklarings gevind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Jy is besig om &#8216;n spul leuens aan hierdie hof te vertel&#8230; jy het die ander aspekte opgemaak,&#8221; het Mahlangu se regsverteenwoordiger, Kgomotso Tlouane, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe die tiener se regsverteenwoordiger, Norman Arendse, oorgeneem en hom nog verder onder druk geplaas het, het Ramonyane erken hy het gelieg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;U getuienis vandag is baie anders as u eerste verklaring,&#8221; het Arendse ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ramonyane het geantwoord: &#8220;Ja, hulle verskil hier en daar.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy [Mano] het jou aanges\u00ea om dinge te s\u00ea wat jy nie wou s\u00ea nie en hy het jou aanges\u00ea om dinge te s\u00ea wat jy nie gesien of gehoor het nie,&#8221; het Arendse ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ramonyane het geantwoord: &#8220;Dit is so&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verdediging het ook Ramonyane se bewering dat Mahlangu aan hom ges\u00ea het hy wou Terre&#8217;Blanche se selfoon verkoop om die geld van uitstaande lone te kry, verwerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mahlangu het ges\u00ea hy het die selfoon op die grond gevind en het dit gevat in &#8216;n &#8220;desperate poging&#8221; om die moord aan die polisie te rapporteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mahlangu het ges\u00ea hy het die selfoon veilig in sy broeksak gehou om aan die polisie te gee. Hy het ook ontken dat hy met Terre&#8217;Blanche oor onbetaalde lone baklei het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n verklaring wat vroe\u00ebr ingedien is, het die 28-jarige Mahlangu egter ges\u00ea hy het in selfverdediging opgetree n\u00e1 &#8216;n argument met Terre&#8217;Blanche oor lone.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/khar.gp.gov.ua\/ua\/info.html?_m=publications&#038;_t=cat&#038;id=116184&#038;s=print\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Getuie in die verhoor van twee mense wat daarvan beskuldig word dat hulle Eugene Terre&#8217;Blanche vermoor het, het Woensdag erken dat hy gelieg en sy verklaring verander het. Hy het dit gedoen onder dwang van die ondersoekbeampte, kapt. Tsietsi Mano, het die getuie, sers. Jack Ramonyane, in die rondgaande Hooggeregshof op Ventersdorp ges\u00ea. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11245\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ET-getuie erken hy lieg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-11245","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11245","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11245"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11245\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11245"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11245"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11245"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}