{"id":11241,"date":"2011-10-12T11:09:56","date_gmt":"2011-10-12T11:09:56","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11241"},"modified":"2011-10-12T11:09:56","modified_gmt":"2011-10-12T11:09:56","slug":"siek-polisielede-kos-staat-meer-as-r771-miljoen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11241","title":{"rendered":"Siek polisielede kos staat meer as R771 miljoen"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Polisielede  wat verlede jaar afwesig was by die werk weens siekte, het die belastingbetaler  meer as R771 miljoen (R 771&nbsp;429&nbsp;000) gekos. Dit is \u2018n toename van 40%  (39,9) teenoor die vorige jaar (2009). \u2018n Totaal van 1,5 miljoen  (1&nbsp;536&nbsp;688) werksdae het hierdeur verlore gegaan. Dit is volgens die  jaarverslag van die Polisie in die tydperk vanaf 1 Januarie 2010 tot 31 Desember  2010. Siekverlof alleen het&nbsp; R663,391 miljoen en permanente en tydelike  onbevoegdheidsverlof het R108,038 miljoen beloop. Die kategorie waar afwesigheid  weens siekte die meeste voorgekom het was by geskoolde lede (vlakke 3-5) en die  tweede meeste by hoogs geskoolde lede (vlakke 6-8). Geskoolde lede was 646 074  dae en hoogs geskoolde lede&nbsp;570 345 dae afwesig.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cWat  werklik kommerwekkend is, is die 40% toename van siek lede en dat hoogs  geskoolde en geskoolde lede die meeste siek is. Hierdie kategorie van lede vorm  die kern van die Polisiediens wat misdaad moet ondersoek. Die syfers toon dat  daar \u2018n ernstige probleem is wat aandui dat Polisielede in hierdie kategorie\u00eb of  oorwerk is of onder te veel druk en spanning geplaas word. Deel van die druk en  spanning is ook dat sommige lede nie behoorlik opgelei is vir die taak wat hulle  moet verrig nie,\u201d s\u00ea mnr. Pieter Groenewald, hoofwoordvoerder vir Polisie van  die Vryheidsfront Plus.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cHierdie  probleem neem jaarliks toe en volgens die jaarverslag het 138&nbsp;839 lede  verlede jaar siekverlof of permanente of tydelike onbevoegdheidsverlof geneem.  Dit is meer as 50% van die totale polisiemag. Cele moet s\u00ea wat hy gaan doen om  die probleem op te los,\u201d het Groenewald ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3870248\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u0435\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Polisielede wat verlede jaar afwesig was by die werk weens siekte, het die belastingbetaler meer as R771 miljoen (R 771&nbsp;429&nbsp;000) gekos. Dit is \u2018n toename van 40% (39,9) teenoor die vorige jaar (2009). \u2018n Totaal van 1,5 miljoen (1&nbsp;536&nbsp;688) werksdae het hierdeur verlore gegaan. Dit is volgens die jaarverslag van die Polisie in die tydperk &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11241\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Siek polisielede kos staat meer as R771 miljoen&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11241","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11241","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11241"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11241\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11241"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11241"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11241"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}