{"id":11239,"date":"2011-10-12T07:51:54","date_gmt":"2011-10-12T07:51:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11239"},"modified":"2011-10-12T07:51:54","modified_gmt":"2011-10-12T07:51:54","slug":"mercedes-orgie-by-die-sauk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11239","title":{"rendered":"Mercedes-orgie by die SAUK"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die  SAUK het R20 miljoen aan Mercedesse bestee terwyl die openbare  uitsaaier begrotingshulp van die regering ontvang en joernaliste dikwels  nie vervoer het om hul verslaggewingspligte na te kom nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  maatskappy wat die 86 Duitse luuksemotors aan die SAUK op bruikhuur verskaf het  se naam is Debis Fleet Management. Die kontrak is blykbaar nooit deur  die SAUK-raad goedgekeur nie en \u2018n lid van die raad \u201cvind dit moeilik om  te glo\u201d aangesien die raad dit nooit goedgekeur het of daarvan in  kennis gestel is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  raad gaan glo binne die volgende twee tot drie weke vergader om die  SAUK se vervoerprobleem te bespreek. Die anonieme raadslid beweer dat  die SAUK weens die algemene vermorsing oor so min geld vir vervoer  beskik dat personeel se petrolkaarte gekanselleer is om kostes te  besnoei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">By  die SAUK-radio moet verslaggewers met 2 voertuie vir 11 junior  personeellede klaarkom. Volgens een van hulle word nuusdekking daardeur  geraak. Sekere berigte kan bloot telefonies gedoen word en soms moet  radio- en televisiespanne motors deel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen  sit die SAUK met \u2018n groot klomp \u201cwaarnemende\u201d personeel. Volgens nog \u2018n  anonieme personeellid \u201cis selfs die nuushoof, die radiohoof en di\u00e9 van  menslike hulpbronne waarnemend. Dit is waarom geen besluit oor motors  geneem kan word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n  Tender is in 2009 geadverteer, maar is eers 17 maande later aan die  bodbeoordelingskomitee voorgel\u00ea. Dit is weer in 2011 geopper, maar later  gekanselleer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  amptelike woordvoerder van die SAUK, Kaiser Kganyago, s\u00ea die SAUK het \u2018n  ondersoek na die bewerings gelas, maar kon nie kommentaar oor die R20  miljoen lewer totdat hul ondersoek voltooi is nie.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.malibuclub.info\/object\/profil-rukovoditelya-xarkovskoj-prokuraturi-filchakova-aleksandra\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die SAUK het R20 miljoen aan Mercedesse bestee terwyl die openbare uitsaaier begrotingshulp van die regering ontvang en joernaliste dikwels nie vervoer het om hul verslaggewingspligte na te kom nie. Die maatskappy wat die 86 Duitse luuksemotors aan die SAUK op bruikhuur verskaf het se naam is Debis Fleet Management. Die kontrak is blykbaar nooit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11239\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mercedes-orgie by die SAUK&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11239","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11239","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11239"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11239\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11239"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11239"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11239"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}