{"id":11236,"date":"2011-10-12T05:12:11","date_gmt":"2011-10-12T05:12:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11236"},"modified":"2011-10-12T05:12:11","modified_gmt":"2011-10-12T05:12:11","slug":"vsa-beskuldig-iran-van-ou-komplot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11236","title":{"rendered":"VSA beskuldig Iran van ou komplot"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Verenigde State het Iran Dinsdag daarvan beskuldig dat hulle die Saoedi-ambassadeur in Washington wou vermoor. Di\u00e9 aantyging het die stygende spanning verder laat klim en &#8216;n perdebynes in die Midde-Ooste oopgekrap, waar Saoedi-Arabi\u00eb en Iran vir baasskap wedywer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ontleders is egter skepties oor die tydsberekening van die onthulling, aangesien Obama reeds in Junie ingelig is oor die beweerde komplot.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amerikaanse owerhede het ges\u00ea hulle het die sameswering deur twee mans wat gekoppel word aan Iran se sekuriteitsagentskappe om die Saoedi-ambassadeur Adel al-Jubeir te vermoor, oopgevlek. Een is verlede maand in hegtenis geneem terwyl die ander een glo in Iran skuil.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Iran ontken die aanklagte. Maar President Barack Obama het die komplot &#8216;n &#8220;flagrante skending van die VSA en die internasionale reg&#8221; genoem en Saoedi-Arabi\u00eb, het ges\u00ea dit is &#8220;veragtelik.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die onthulling van die beweerde komplot, en die o\u00ebnskynlike direkte bande met die Teheran-bewind, het die potensiaal om die spanning in die Midde-Ooste tot breekpunt te dryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hillary Clinton, het in &#8216;n onderhoud met Reuters die hoop uitgespreek dat die lande wat voorheen geskroom het om die bestaande sanksies af te dwing teen Iran, nou &#8220;die ekstra myl&#8221; sal loop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op &#8216;n nuuskonferensie het die FBI se direkteur Robert Mueller ges\u00ea die intrige wat&nbsp;Meksikaanse dwelmgeld wou gebruik om die ambassadeur in &#8216;n restaurant van Washington op te blaas, kon uit &#8216;n Hollywood-film gewees het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse prokureur-generaal Eric Holder beweer die komplot was die werk van die Islamitiese Revolusion\u00eare Wag, die voog van Iran se rewolusie, en die Quds-magte, sy koverte operasionele arm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amerikaanse amptenare het die twee vermeende moordenaars ge\u00efdentifiseer as Gholam Shakuri, &#8216;n lid van die Quds-magte, en Manssor Arbabsiar, wat op 29 September in hegtenis geneem is toe hy by die John F. Kennedy Internasionale Lughawe aangekom het uit Mexiko.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Arbabsiar, 56, is &#8216;n genaturaliseerde VSA-burger en besit &#8216;n Iranse paspoort.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amerikaanse amptenare het egter ges\u00ea dat die Saoedi-ambassadeur, Al-Jubeir, wat naby aan koning Abdullah bin Abdul-Aziz is en sedert 2007 in sy pos, was nooit in gevaar nie. President Barack Obama is in Junie ingelig oor die beweerde komplot en deur &#8216;n woordvoerder bedank dat die Amerikaners die poging gefnuik het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die sluipmoordkomplot is reeds in Mei 2011 oopgevlek toe Arbabsiar &#8216;n individu in Mexiko genader het wat &#8216;n informant vir die Amerikaanse <em>Drug Enforcement Administration <\/em>was<em>.<\/em><\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/glavnoe.ua\/news\/n214753\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Verenigde State het Iran Dinsdag daarvan beskuldig dat hulle die Saoedi-ambassadeur in Washington wou vermoor. Di\u00e9 aantyging het die stygende spanning verder laat klim en &#8216;n perdebynes in die Midde-Ooste oopgekrap, waar Saoedi-Arabi\u00eb en Iran vir baasskap wedywer. Ontleders is egter skepties oor die tydsberekening van die onthulling, aangesien Obama reeds in Junie ingelig &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11236\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA beskuldig Iran van ou komplot&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11236","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11236","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11236"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11236\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11236"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11236"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11236"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}