{"id":1123,"date":"2007-11-26T07:28:39","date_gmt":"2007-11-26T07:28:39","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1123"},"modified":"2007-11-26T07:28:39","modified_gmt":"2007-11-26T07:28:39","slug":"hernude-geweld-naby-parys","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1123","title":{"rendered":"Hernude geweld naby Parys"},"content":{"rendered":"<p><\/p>\n<div align=\"justify\"> Teen 23h00 het &quot;klein beweeglike groepies winkels, voetgangers en motoriste aangeval&quot; om hulle te besteel, het dieselfde bron bevestig. Juweliersware uit &#8216;n pas geplunderde juwelierswinkel in Villiers-le-Bel is by een van die aanvallers gevind toe hy in hegtenis geneem is.<\/p>\n<p> Die patrolliemotor was besig om &#8216;n roetinerit te onderneem, sonder blou waarskuwingsligte en het nie die toelaatbare spoed oortree nie. Net n&aacute; 17h00 het die motorfiets by &#8216;n kruising teen die polisievoertuig gebots, waarna die seuns op slag dood is. Die slagoffers het nie motorfietshelms aangehad nie.<\/p>\n<p> &#8216;n Inwoner in die omgewing het bykans &#8216;n uur later die polisie laat weet dat twee motors reeds uitgebrand is en dat tussen 50 en &#8216;n 100 &quot;jeudiges&quot;, &#8216;n eufimisme vir swart en Arabiese inwoners, besig is om vullisdromme aan die brand te steek. Twee polisievoertuie, waaronder die kommissaris se motor, is uitgebrand.<\/p>\n<p> Die vier polisiemotors wat inderhaas na die toneel gestuur is, moes omdraai nadat hulle deur die skare jeugdiges oorweldig is. &#8216;n Ooggetuie in die buurt het dit gadegeslaan en &#8216;n ander het bevestig dat motors oral aan die brand gesteek is en dat niemand in die omgewing toegelaat is nie.<\/p>\n<p> &quot;Die polisie kon dit nie waag om naby te kom nie. Die oomblik as hulle &#8216;n stormloop wil waag, dan sak die jeugdiges op hulle toe met alles wat hulle in die hande kan kry.&quot; N&ograve;g die polisiemotor, n&ograve;g die motorfiets van die slagoffers kon van die toneel verwyder word.<\/p>\n<p> Die feit dat die jeugdiges die gebied heeltemal gedomineer het, het die inwoners glo nog verder ontstel en di&eacute; wat gewoonlik &quot;kalm&quot; bly, was volgens een omstander buite op straat om &quot;onreg&quot; te skree.<\/p>\n<p> Een polisieman het in die voorval &#8216;n kopwond opgedoen en is in die hospitaal opgeneem vir behandeling. Die burgemeester, Didier Vaillant, moes ook, nadat hy probeer het om die gemoedere te gaan kalmeer, onverrigter sake omdraai.<\/p>\n<p> &#8216;n Skare jeugdiges het met petrolbomme die brandstigting voortgesit, waarna hulle volgens ooggetuies &quot;verdwyn het&quot; in die noordelike rigting van die buurt.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/articles\/298885-kakomu-benzinovomu-generatoru-otdat-predpochtenie\/\">\u0431\u0435\u043d\u0437\u0438\u043d\u043e\u0432\u044b\u0439 \u0433\u0435\u043d\u0435\u0440\u0430\u0442\u043e\u0440 \u043a\u0430\u043a\u043e\u0439 \u0432\u044b\u0431\u0440\u0430\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/villierslebel1.JPG\" width=\"292\" height=\"194\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Die polisiemotor op die toneel<\/div>\n<\/div>\n<p>Hernude geweld het Sondag in &#8216;n voorstad naby Parys, Villiers-le-Bel (Val-d&rsquo;Oise), uitgebreek nadat twee tieners van onderskeidelik 15 en 16 in &#8216;n ongeluk met &#8216;n polisiemotor gedood is. Die polisiestasie van Villiers-le-Bel is aan die brand gesteek en die stasie van die aangrensende gemeenskap van Arnouville is geplunder volgens &#8216;n polisiewoordvoerder. Die tieners was albei seuns.<\/p><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089],"class_list":["post-1123","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1123","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1123"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1123\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1123"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1123"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1123"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}