{"id":11198,"date":"2011-10-06T10:13:36","date_gmt":"2011-10-06T10:13:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11198"},"modified":"2011-10-06T10:13:36","modified_gmt":"2011-10-06T10:13:36","slug":"het-die-afrikaner-n-bang-volk-geword","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11198","title":{"rendered":"Het die Afrikaner &#8216;n bang volk geword?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Vir &#8216;n geruime tyd begin die frase &#8220;bang volk&#8221;  al hoe meer in my kop draai as gevolg van die menings wat ek op alle  gebiede waarneem.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons mense wil nie die swartes aanstoot gee deur die  waarheid te propageer nie; nou word die leuen aangehang en die waarheid verkrag  op &#8216;n volstruismanier om by ons gewetes verby te kom.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons wil nie die swartes aanstoot gee deur openlik  vir ons eie lief te wees nie al beteken dit noodwendig dat ons nie ander haat nie, want  die risiko is te groot dat dit dalk verkeerd ge\u00efnterpeteer kan  word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons loop by ons eie mense se ellende verby en help  die regering om sy verantwoordelikheid na te kom in &#8216;n kruiperige soeke na die regering se guns.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons word uitgemoor teen &#8216;n geweldige tempo op die  wreedste maniere denkbaar en ons blaas &#8216;n bietjie tot die volgende blaas met die  volgende moord.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie regering het die afgelope 17 jaar nog niks tot stand gebring nie, net dit waarvoor ons gewerk het afgeneem. Hulle hou aan met afneem sonder om iets self tot stand te bring en wat doen ons? Blaas en raas tot die volgende blaas en raas by die volgende  vergryp.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die belasting wat ons aan die regering betaal, word  gesteel en uitgebras; ons mor darrem &#8216;n bietjie en dan kyk ons maar  anderpad.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons is bang vir die plaaslike en buitelandse menings  en kruip vir goeie wil. Ons kerke doen lustig mee deur die Bybel te misbruik  met ge\u00efsoleerde versies buite konteks om hulle verraad te  verskans.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen trap en verguis en verraai ons Afrikaners  mekaar om die skyn van &#8216;n ruggraat te akkomodeer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat &#8216;n volk van ruggraatlose swakkelinge het ons nie  geword nie,&nbsp;ons verdien&nbsp;niks meer as&nbsp;wat aan ons uitgedeel  word nie!<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek moet aan FW de Klerk en die benewelde Pik Botha die eer betoon wat hulle toekom &#8211; hulle het ons Afrikanervolk op een slag effektief die  doodskoot gegee.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/fakty.ua\/246431-prokuratura-harkovcshiny-podozrevaet-otca-v-ubijstve-trehletnego-syna\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vir &#8216;n geruime tyd begin die frase &#8220;bang volk&#8221; al hoe meer in my kop draai as gevolg van die menings wat ek op alle gebiede waarneem. Ons mense wil nie die swartes aanstoot gee deur die waarheid te propageer nie; nou word die leuen aangehang en die waarheid verkrag op &#8216;n volstruismanier om by &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11198\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Het die Afrikaner &#8216;n bang volk geword?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-11198","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11198","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11198"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11198\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11198"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11198"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11198"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}