{"id":11187,"date":"2011-10-05T12:10:21","date_gmt":"2011-10-05T12:10:21","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11187"},"modified":"2011-10-05T12:10:21","modified_gmt":"2011-10-05T12:10:21","slug":"dalai-lama-is-welkom-se-motlanthe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11187","title":{"rendered":"Dalai Lama is welkom s\u00ea Motlanthe"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Adj.pres. Kgalema Motlanthe het ges\u00ea die regering was van plan om die Dalai Lama se visumaansoek goed te keur, berig <em>The Star<\/em>.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 koerant het Motlanthe gevra of die regering die Tibettaanse geestelike leier se visumaansoek sou goedkeur indien hy nie sy besoek aan Suid-Afrika gekanselleer het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Natuurlik, hy het die land al voorheen besoek. Ek kan glad nie sien hoekom dit &#8216;n probleem moet wees nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Dalai Lama het in Augustus aansoek gedoen vir &#8216;n visum om Suid-Afrika te besoek vir emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu se 80ste verjaarsdag wat Vrydag gehou word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Motlanthe, wat onlangs teruggekeer het van China, het ontken dat Beijing druk op die land uitgevoer het om die Dalai Lama se visumaansoek af te keur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar word wyd geglo dat die regering voor druk van China \u2013 sy grootste handelsvennoot \u2013 geswig het. China sien die Tibettaanse geestelike leier as iemand wat die land wil verdeel en raai buitelandse leiers af om gasheer vir hom te wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het Desmond Tutu&nbsp;het Woensdag ges\u00ea die Dalai Lama is een van die heiligste mense, &#8216;n vryheidsvegter en agent vir verandering. Hy het ges\u00ea hy is gewalg deur die ANC-regering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tutu het in &#8216;n onderhoud met Redi Tlhabi van TalkRadio 702 ges\u00ea die Tibetaanse feodale geestelike&nbsp;is &#8216;n w\u00eareldfiguur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tutu het ges\u00ea dat China die grootste onderdrukker van sy mense is.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het die&nbsp;<em>struggle<\/em> verraai. Die mense wat gestry het, moet in hul graf omdraai.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons sal bid, soos ons gebid het vir die ondergang van die apartheidsregering. Ons sal bid vir die val van &#8216;n regering wat ons nie verteenwoordig nie,&#8221; het Tutu vroe\u00ebr aan verslaggewers in Kaapstad ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Matthew McDonald, &#8216;n ontleder by die Sentrum vir Chinese Studies by die Universiteit van Stellenbosch, het ges\u00ea die kwessie het &#8220;buite verhouding&#8221; ge-eskaleer.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is nou agterdog oor beweerde Chinese druk, selfs al weet ons nie of daar enige in hierdie geval was nie. Daar is vrae rondom die verklaarde waardes van Suid-Afrika se buitelandse beleid &#8211; en &#8216;n vraag oor hoe soewerein Suid-Afrika is in sy besluite. Daar is &#8216;n ongelukkige die burgerlike samelewing daarbuite.&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.avetesla.ru\/object\/dostavki-kompanii-topcargpo\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Adj.pres. Kgalema Motlanthe het ges\u00ea die regering was van plan om die Dalai Lama se visumaansoek goed te keur, berig The Star. Di\u00e9 koerant het Motlanthe gevra of die regering die Tibettaanse geestelike leier se visumaansoek sou goedkeur indien hy nie sy besoek aan Suid-Afrika gekanselleer het nie. &#8220;Natuurlik, hy het die land al voorheen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11187\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dalai Lama is welkom s\u00ea Motlanthe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11187","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11187","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11187"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11187\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11187"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11187"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11187"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}