{"id":11173,"date":"2011-10-04T04:22:31","date_gmt":"2011-10-04T04:22:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11173"},"modified":"2011-10-04T04:22:31","modified_gmt":"2011-10-04T04:22:31","slug":"zuma-is-n-etniese-president","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11173","title":{"rendered":"Zuma is &#8216;n etniese president"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;President Zuma se gewildheidvlakke in metro-gebiede, soos gemeet in September, wys &#8216;n lang, stadige algehele daling sedert die hoogtepunte van November 2009,&#8221; het TNS se Neil Higgs ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die TNS-meningsopname toon verder dat die mees merkbare afname in die goedkeuring van twee kategorie\u00eb van Suid-Afrikaners kom, naamlik kleurlinge en Indi\u00ebrs.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Indi\u00ebr-etniese kombers dek dikwels mense wat hulself ook as kleurlinge of bruin beskou, omdat dit Afrikaanssprekende Moslems insluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die daling was &#8220;meer merkbaar&#8221; onder kleurlinge, Indi\u00ebrs en ouer mense wat staatmaak op die gedrukte media vir inligting.&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Is ons regtig verbaas dat kleurlinge en Indi\u00ebrs nie van Zuma hou nie? Ten eerste is hy &#8216;n Zoeloe, wat duidelik Zoeloebelange op die hart dra, anders as Thabo Mbeki wat &#8220;nie-rassigheid&#8221; uitgedink het om aan &#8216;n klein invloedryke groepie Indi\u00ebrs die voordeel van swartheid te gee.&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En natuurlik het Mbeki nie die Natalse geskiedenis van wedywering tussen Zoeloes en Indi\u00ebrs mooi begryp nie.&nbsp;Onder Mbeki het Indi\u00ebrs se rykdom di\u00e9 van wittes verbygesteek, terwyl Zuma waarskynlik gesorg het dat hul voordeel besig is om te verdwyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma se termyn is sonder twyfel &#8216;n etniese termyn. Die president se voorliefde om homself te omring met mense van sy eie etnisiteit, het tewens al kwaai kritiek ontlok. Die beskerming van Polisiekommissaris Bheki Cele en Intelligensiehoof Siyabonga Cwele, spreek daarvan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die president se vriendelike gebare teenoor Afrikaners, het die Indi\u00ebrs wat onder Britse invloed verkeer, kennelik nog erder vervreem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rubriekskrywer Anthony Butler skryf onlangs erg onthuts: &#8220;&#8216;n Toenemende rassistiese diskoers heers in die [ANC] beweging, wat die bruines in die Wes-Kaap as bruikbare idiote van wit onderdrukkers beskou.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Binne die staatsdiens, kruip senior amptenare wat duidelik nie swart genoeg is, maar vir lief moet neem met regstellende aksie onder die Zuma-bewind, weg soos hul wit eweknie\u00eb geleer het om te doen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma se briljante politieke stap tot dusver was egter om die Xhosas tot algehele oorgawe te dwing in &#8216;n swart bondgenootskap, iets wat die hoofstroommedia nie graag oor berig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gaan die DA voordeel trek hieruit? Tensy die party die Zoeloestem verdeel, sal hulle waarskynlik nie die pyp rook nie. In die Wes-Kaap is die DA besig om bruin DA-munisipale bestuurders soos Allan Paulse wat te veel oorleun na die ANC, uit te werk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit moet goeie nuus wees vir die president.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/101otzyv.ru\/object\/filchakov-aleksandr\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;President Zuma se gewildheidvlakke in metro-gebiede, soos gemeet in September, wys &#8216;n lang, stadige algehele daling sedert die hoogtepunte van November 2009,&#8221; het TNS se Neil Higgs ges\u00ea. Die TNS-meningsopname toon verder dat die mees merkbare afname in die goedkeuring van twee kategorie\u00eb van Suid-Afrikaners kom, naamlik kleurlinge en Indi\u00ebrs. Die Indi\u00ebr-etniese kombers dek dikwels &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11173\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma is &#8216;n etniese president&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-11173","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11173","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11173"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11173\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11173"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11173"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11173"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}