{"id":11149,"date":"2011-09-30T05:31:45","date_gmt":"2011-09-30T05:31:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11149"},"modified":"2011-09-30T05:31:45","modified_gmt":"2011-09-30T05:31:45","slug":"sa-sal-moet-opdok-as-imf-lid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11149","title":{"rendered":"SA sal moet opdok as IMF-lid"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Pravin Gordhan, minister van finansies het ges\u00ea&nbsp;Suid-Afrika sal waarskynlik honderdmiljoene dollars aan die Internasionale Monet\u00eare Fonds (IMF) moet oorhandig om Europa se ekonomiese ineenstorting te keer.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gordhan het in Pretoria ges\u00ea werksgeleenthede sal deur s\u00f3 &#8216;n stap beskerm word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Europa sal na raming $2 000 miljard benodig as sake skeefloop en die IMF moet regstaan om lande teen die ergste skade te beskerm sodat werk\u00adgeleenthede nie verlore gaan nie.&#8221;&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gordhan was pas in Wash\u00adington, waar hy die jaarvergaderings van die IMF en die W\u00eareldbank bygewoon het<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die heersende siening in Was\u00adh\u00ad\u00adington is dat meer gedoen moet word om die lande, bekend as die sogenaamde &#8220;onskuldige buitestanders&#8221;, teen die groterwordende uitwerking van &#8216;n waarskynlike ekonomiese ineenstorting te ondersteun.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Gordhan het as voorsitter van die Statebondslidlande ges\u00ea dit is gerusstellend dat die krisis samewerking deur alle partye in &#8216;n ge\u00efntegreerde w\u00eareld eweseer vergemaklik.&nbsp;<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ook die Brics-lande geprys. &#8220;Die Brics-lidlande stem saam dat almal deel moet wees van die internasionale oplossing.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gordhan het ges\u00ea hy hoop die privaatsektor benut die geleenthede wat die huidige ekonomiese klimaat skep om staatsbates oor te neem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In die vorige resessie was die siening dat die private sektor die grootskaalse staatsbeleggings mettertyd sal oorneem, maar dit het nog nie gebeur nie en die groot vraag is wanneer dit gaan gebeur.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Gordhan sit buitelandse en plaaslike maatskappye met aansienlike kontant-reserwes op hul balansstate wat hulle terughou omdat daar groot onsekerheid in die mark is.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pravin Gordhan, minister van finansies het ges\u00ea&nbsp;Suid-Afrika sal waarskynlik honderdmiljoene dollars aan die Internasionale Monet\u00eare Fonds (IMF) moet oorhandig om Europa se ekonomiese ineenstorting te keer. Gordhan het in Pretoria ges\u00ea werksgeleenthede sal deur s\u00f3 &#8216;n stap beskerm word. &#8220;Europa sal na raming $2 000 miljard benodig as sake skeefloop en die IMF moet regstaan [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-11149","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11149","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11149"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11149\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11149"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11149"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11149"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}