{"id":11144,"date":"2011-09-29T06:43:18","date_gmt":"2011-09-29T06:43:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11144"},"modified":"2011-09-29T06:43:18","modified_gmt":"2011-09-29T06:43:18","slug":"swart-aanvallers-vry-agv-swak-polisiewerk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11144","title":{"rendered":"Swart aanvallers vry agv swak polisiewerk"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Weens die onkundigheid en onbekwaamheid van swart polisielede is tien swart aanvallers wat daarvan aangekla word dat hulle in 2009 &#8216;n verlamde vrou en haar bejaarde ma wreed in &#8216;n rooftog op &#8216;n plaas by Rosendal aangerand het, vrygespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Elfde een wat ook by die aanval betrokke was, is intussen dood.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Streeklanddros Ollie Koekemoer het teen polisielede wat in die ondersoek betrokke was, se uiters swak polisiewerk uitgevaar, berig Beeld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die slagoffers het alle reg om vandag te voel asof die strafregstelsel hulle in die steek gelaat het. Daar het net hierdie week weer &#8216;n plaasaanval in die omgewing gebeur. Talle boere en hul werkers leef in afsondering en staar hierdie gevare in die gesig en dan is dit die wyse waarop &#8216;n ondersoek gedoen word.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die swartes het die verlamde Petronella (Nellie) van Rensburg (53) en haar ma, Martha van den Berg (76), op 8 Junie 2009 in hul huis op die plaas Rooihoogte oorval en wreed aangerand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr. Van Rensburg was nie tuis nie. Die&nbsp;huishulp het hulp ontbied en die elf vermeende aanvallers is gou vasgetrek met die gebuite goedere in hul besit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Haelgeweer, .22-geweer, .22-pistool, windbuks, drie selfone, &#8216;n Pen en R900 is gesteel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoewel die baie spesifieke pen en &#8216;n .22-pistool in die besit van twee van die vermeende aanvallers gekry is, was daar nie genoeg bewyse dat dit wel aan die Van Rensburgs behoort het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was ook geen getuienis voor die hof dat die vuurwapens vir vingerafdrukke getoets is nie.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p>&#8216;n Elfde verdagte, Andriano Masinga, is intussen oorlede.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/31.08.2017\/harkovskiy_produktovyy_riteyl_raduyuschaya_dinamika_razvitiya\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u043e\u0441\u044c\u0435<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Weens die onkundigheid en onbekwaamheid van swart polisielede is tien swart aanvallers wat daarvan aangekla word dat hulle in 2009 &#8216;n verlamde vrou en haar bejaarde ma wreed in &#8216;n rooftog op &#8216;n plaas by Rosendal aangerand het, vrygespreek. &#8216;n Elfde een wat ook by die aanval betrokke was, is intussen dood. Streeklanddros Ollie Koekemoer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11144\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart aanvallers vry agv swak polisiewerk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-11144","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11144","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11144"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11144\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11144"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11144"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11144"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}