{"id":11142,"date":"2011-09-29T06:17:51","date_gmt":"2011-09-29T06:17:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11142"},"modified":"2011-09-29T06:17:51","modified_gmt":"2011-09-29T06:17:51","slug":"amerikaanse-deskundige-braai-basson","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11142","title":{"rendered":"Amerikaanse deskundige braai Basson"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Amerikaanse deskundige oor mediese etiek het in die hof daarop aangedring dat dr Wouter Basson se optrede as hoof van apartheid Suid-Afrika se chemiese en biologiese oorlogvoeringprogram oneties was.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit volg ten spyte van die verwydering van dele van &#8216;n verklaring n\u00e1 &#8216;n beslissing deur &#8216;n professionele gedragskomitee van die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die raad het voorheen tot die gevolgtrekking gekom dat die Amerikaanse deskundige getuie Steven Miles net kon staatmaak op geselekteerde gedeeltes van Basson se getuienis tydens sy kriminele verhoor, wat in April 2002 afgesluit is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die uitspraak het gevolg na &#8216;n regstryd tussen Basson se advokaat Jaap Cilliers SC, en die klaer se Salie Joubert SC.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cilliers het gekla dat Miles se advies gebaseer is op uittreksels uit die verhoor wat nooit aan hom aangebied moes gewees het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea dit was ooreengekom voor Basson se wangedragverhoor in 2007 in aanvang geneem het, dat die klaer in staat sou wees om te vertrou op net sekere dele van Basson se getuienis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cilliers het daarop gewys dat Miles sowat 5% van Basson se getuienis gesien het. Basson is vrygespreek op 46 aanklagte van moord op dwelmhandel en bedrog, meer as nege jaar gelede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rekord van sy getuienis vorm nou deel van die vier aanklagte van onprofessionele gedrag, waarop Basson onskuldig pleit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die klagstaat sluit in die ko\u00f6rdinering van die vervaardiging van dwelms soos mandrax en traangas, bewapening van mortierbomme met traangas, disori\u00ebntasie middels in die gebruik van oorgrensontvoering en die verskaffing van sianied-kapsules vir selfmoord.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0438\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Amerikaanse deskundige oor mediese etiek het in die hof daarop aangedring dat dr Wouter Basson se optrede as hoof van apartheid Suid-Afrika se chemiese en biologiese oorlogvoeringprogram oneties was. Dit volg ten spyte van die verwydering van dele van &#8216;n verklaring n\u00e1 &#8216;n beslissing deur &#8216;n professionele gedragskomitee van die Raad vir Gesondheidsberoepe van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11142","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11142","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11142"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11142\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11142"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11142"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11142"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}