{"id":11141,"date":"2011-09-28T12:22:53","date_gmt":"2011-09-28T12:22:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11141"},"modified":"2011-09-28T12:22:53","modified_gmt":"2011-09-28T12:22:53","slug":"genocide-watch-benodig-u-hulp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11141","title":{"rendered":"Genocide Watch benodig u hulp"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Ek het verlede week die opleiding van 8000 &#8220;landelike jeugwerkers&#8221;  deur die weermag onder Genocide Watch se aandag gebring. Hierdie  organisasie was nie bewus van hierdie verwikkeling nie.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie opleidingsprojek, wat gesamentlik deur die department van landelike ontwikkeling en grondhervorming en die departement van verdediging uitgevoer word, wek vermoedens van gemene spel. Die opleiding  van &#8216;n &#8220;landelike jeugwerkerskorps&#8221; deur die betrokke  staatsdepartemente wat onderskeidelik vir grondhervorming en verdediging  verantwoordelik is, wek kommer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dat ANCYL en die Jong Kommuniste as rekruteringspoel gebruik word,  verdiep die vermoede dat onheil gepleeg word. Voeg hierby die department  se weiering om jeugdiges van ander organsiasies (lees wit jeugdiges) te  betrek en dit raak duidelik dat hier &#8216;n rasseprojek bedryf word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voeg by hierdie werklikheid die ope ondersteuning wat die minister  van verdeging, Lindiwe sisulu, aan Julius Malema verleen. Hierdie  situasie staan teen die agtergrond van Julius Malema se haatspraak jeens  blankes en sy agenda om &#8216;n Zimbabwe-stylgrondroof in SA te onderneem.  Onvermydelik bring dit mens onder die indruk dat hierdie &#8220;landelike  werkers&#8221; die ekwivalent van Zanu PF se &#8220;oorlogsveterane&#8221; is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die betrokke staatsdepartmente weier om die curriculum van hierdie  opleidingsprogram bekend te maak. Waarom die geheimhouding? Op die department van landelike ontwikkeling en grondhervorming se webwerf  word allerhande linkse clich\u00e9s gebruik om die kursus mee te beskryf. Hierdie  beskrywings sal deur die na\u00efewe leser as heel heilsaam ge\u00efnterpreteer  word. Tog, vir diegene wat met die rassistiese oogmerke van ANCYL  bekend is, kan dit anders gelees word. Daar is vae stellings op  die webwerf wat ewe seer na &#8216;n Zimbabwe-tipe grondroof kan verwys.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afriforum se versoek om ingevolge die Wet op toegang tot inligting  die curriculum van hierdie opleidingsprogram te bekom, het nog steeds  niks opgelewer nie. Die staat weier om te vertel waaroor die opleiding  gaan. Hierdie geheimhouding dui op niks goeds nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Genocide Watch se vertrekpunt is dat meer inligting bekom moet word.  Die ho\u00eb graad van geheimhouding deur die betrokke departemente maak dit  moeilik.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek wil dus hiermee lesers aanmoedig om hul ore en o\u00eb oop  te hou. Indien u enige inligting bekom, kan u dit \u00f3f na my persoonlik  stuur \u00f3f na Genocide Watch. Ek het vir hierdie doel &#8216;n veilig  ge\u00ebnkodeerde eposadres gestig wat aan die einde van hierdie artikel  vermeld word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Enige inligting wat u bekom, sal welkom wees. Tog, ek moet versoek dat  die inligting outentiek en verifieerbaar moet wees. Blote  bangmaakstories gaan ongelukkig nie die toets slaag nie. Indien u egter  nie bronne het waarna u Genocide Watch kan verwys nie moet u bereid wees  om eerstehands deur hulle gekontak te word. Sodoende sal u self as  getuie vir die betrokke inligting kan optree. Indien u egter toegang tot  dokumente, foto&#8217;s, artikels of enige ander inligting het, stuur dit  asseblief aan.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">U samewerking in hierdie kritiek belangrike onderdeming sal hoog op prys gestel word. Onthou egter dat hoewel die verskaffing van  inligting aan &#8216;n internasionale, geloofwaardige organisasie soos Genocide  Watch &#8216;n belangrike sending is, sal dit ons volk opsigself nie  noodwendig van &#8216;n volksmoord vrywaar nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Genocide Watch het wel die geloofwaardigheid om internasionaal namens  ons alarm te maak. Op sy beste sal dit beteken dat die internasionale  gemeenskap ons te hulp sal snel. Op die minste mag dit beteken dat ons  nie kwalik geneem sal word as ons optree ter selfbeskerming nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nogtans, selfverdediging is eerstens ons eie verantwoordelikeheid.  Sorg dat u inskakel by groepe wat u hiermee kan bystaan. Intussen moet  ons die strewe na &#8216;n volkstaat versnel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Stuur inligting vir my na <a href=\"mailto:boergenocide@perfectlyprivate.net\" target=\"_blank\">boergenocide@perfectlyprivate.<wbr><\/wbr>net<\/a><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek sal vir Genocide Watch ook toegang tot hierdie adres gee om veiligeid te waarborg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien u verkies, kan u inligting direk na Genocide Watch stuur by <a href=\"mailto:genocidewatch@aol.com\" target=\"_blank\">genocidewatch@aol.com<\/a><\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62776-interesnye-fakty-o-yurii-danilchenko.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek het verlede week die opleiding van 8000 &#8220;landelike jeugwerkers&#8221; deur die weermag onder Genocide Watch se aandag gebring. Hierdie organisasie was nie bewus van hierdie verwikkeling nie. Hierdie opleidingsprojek, wat gesamentlik deur die department van landelike ontwikkeling en grondhervorming en die departement van verdediging uitgevoer word, wek vermoedens van gemene spel. Die opleiding van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[126],"tags":[],"class_list":["post-11141","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c118-jh-du-toit"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11141","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11141"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11141\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11141"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11141"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11141"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}