{"id":11124,"date":"2011-09-26T07:13:23","date_gmt":"2011-09-26T07:13:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11124"},"modified":"2011-09-26T07:13:23","modified_gmt":"2011-09-26T07:13:23","slug":"selfverdediging-dalk-ook-strafbaar-onder-nuwe-wet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11124","title":{"rendered":"Selfverdediging dalk ook strafbaar onder nuwe wet"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Nuwe wetsontwerp gaan selfverdediging haas onmoontlik maak in &#8216;n land wat spog met ongekende vlakke van geweld en misdaad. Drie jaar agter tralies wag vir diegene wat met speelgoedgewere, pepersproei, messe en ander &#8220;gevaarlike wapens&#8221; in openbare plekke betrap word as die wet aanvaar word.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfverdediging sal nie as verweer gebruik kan word in sulke gevalle nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pieter Groenewald, LP van die VF+, het die Konsepwetsontwerp op Gevaarlike Wapens wat vir kommentaar in die Staatskoerant gepubliseer is, as &#8220;absurd&#8221; afgemaak en s\u00ea die polisie sal danksy die wet &#8220;mense links en regs mense kan arresteer&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die feit dat jy nie selfverdediging as &#8216;n verweer kan gebruik nie, maak die konsepwet ook ongrondwetlik. Dis om die minste te s\u00ea absurd.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Groenewald is &#8220;feitlik enigiets van &#8216;n knipmes tot &#8216;n klip&#8221; &#8216;n gevaarlike wapen. &#8220;&#8216;n Vrou wat laataand met pepersproei in haar handsak loop sal dus ook gearresteer kan word omdat sy nie mag aanvoer dis vir selfverdediging nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een van die wetsklousules stel dit uitdruklik: &#8221; &#8216;n Verweer van selfverdediging word nie as &#8216;n redelike verduideliking vir die besit van &#8216;n gevaarlike wapen in &#8216;n openbare plek beskou nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die doel van die wetsontwerp is om die verouderde Wet op Gevaarlike Wapens van 1968 te vervang omdat die polisie vandag glo met nuwe uitdagings worstel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Groot aantal moorde, rooftogte en ander ernstige geweldmisdaad word jaarliks met gevaarlike wapens soos messe gepleeg en ook met replikas van vuurwapens (speelgoedgewere) wat moeilik van ware vuurwapens onderskei kan word.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sulke replikas van vuurwapens sal ook onder sekere omstandighede verbied kan word.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/extrimcams.com.ua\/object\/dostavka-avia-i-sudoxodnimi-liniyami-topcargo\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Nuwe wetsontwerp gaan selfverdediging haas onmoontlik maak in &#8216;n land wat spog met ongekende vlakke van geweld en misdaad. Drie jaar agter tralies wag vir diegene wat met speelgoedgewere, pepersproei, messe en ander &#8220;gevaarlike wapens&#8221; in openbare plekke betrap word as die wet aanvaar word. Selfverdediging sal nie as verweer gebruik kan word in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11124\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Selfverdediging dalk ook strafbaar onder nuwe wet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11124","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11124","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11124"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11124\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11124"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11124"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11124"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}