{"id":11117,"date":"2011-09-23T06:03:36","date_gmt":"2011-09-23T06:03:36","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11117"},"modified":"2011-09-23T06:03:36","modified_gmt":"2011-09-23T06:03:36","slug":"phosa-waarsku-myne-dat-nasionalisering-kom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11117","title":{"rendered":"Phosa waarsku myne dat nasionalisering kom"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die kies van kante in die debat oor nasionalisering is vanwee die land se geskiedenis, nie gesond nie, het Mathews Phosa, die ANC se tesourier-generaal, Donderdag ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek sal standpunte deur die mynbedryf self verwelkom wat menings begin uitdruk oor waar die middelgrond in hierdie debat is,&#8221; het hy ges\u00ea in &#8216;n toespraak by die Exxaro Hulpbronne se uitvoerende sakenetwerkete in Johannesburg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die ideale ooreenkoms&#8230; sal nie net verseker dat winsgewende maatskyppe soos julle s&#8217;n hul aktiwiteite verder uitbrei en werke skep nie, maar ook die wesenlike uitdagings aan die regering om nuwe werke te skep en in die proses verhoogde maatskaplike binding en sekuriteit aanspreek.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Persepsies oor nasionalisering moet bespreek word om gemeenskaplike grond te vind, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Phosa het ges\u00ea hy verstaan dat mynmaatskappye &#8216;n geintegreerde en stabiele ekonomiese beleid nodig het en daarom helderheid oor die uitkomste van nasionalisering vra.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verskeie leiers in die ANC en die regering het dit reeds duidelik gemaak dat nasionalisering nie die regering se beleid is nie, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC doen egter navorsing in verskeie lande oor die w\u00eareld heen en sal w\u00eareldwye ervarings met betrekking tot hierdie kwessie in ag neem.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die party sal volgende jaar &#8216;n verslag oor nasionalisering vrystel, het Phosa ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons, as die ANC, is oop tot kritiese insette en kreatiewe gedagtes oor hoe om hierdie proses beter te bestuur en uitkomste te verseker wat ons gemeenskaplike uitdagings beter sal aanspreek.&#8221;<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3895974\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die kies van kante in die debat oor nasionalisering is vanwee die land se geskiedenis, nie gesond nie, het Mathews Phosa, die ANC se tesourier-generaal, Donderdag ges\u00ea. &#8220;Ek sal standpunte deur die mynbedryf self verwelkom wat menings begin uitdruk oor waar die middelgrond in hierdie debat is,&#8221; het hy ges\u00ea in &#8216;n toespraak by die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11117\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Phosa waarsku myne dat nasionalisering kom&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-11117","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11117","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11117"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11117\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11117"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11117"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11117"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}