{"id":11111,"date":"2011-09-22T05:33:24","date_gmt":"2011-09-22T05:33:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11111"},"modified":"2011-09-22T05:33:24","modified_gmt":"2011-09-22T05:33:24","slug":"anglo-gaan-hoes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11111","title":{"rendered":"Anglo gaan hoes"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Voormalige goudmyners beweer hulle het siliko-tuberkulose in Anglo American se Suid-Afrikaanse myne opgedoen en dagvaar nou die maatskappy in die Londense Ho\u00ebrhof.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Richard Meeran van die regsfirma Leigh Day &amp; Co, tree namens meer as 450 voormalige mynwerkers op in &#8216;n klas-aksie geding, en eis &#8216;n onbepaalde bedrag in vergoeding volgens hofstukke wat Dinsdag geliasseer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meeran, wat in Suid-Afrika is, het gister ges\u00ea: &#8220;Die 450 eisers lewe nog almal. Almal beweer dat hulle silikose en siliko-tuberkulose opgedoen het terwyl hulle by Anglo-American in Suid-Afrika voor 1998 gewerk het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die bewering is dat Anglo verantwoordelik is want hulle was nalatig in die beheer van die myne Die stofblootstellingvlakke in die myne was buitensporig hoog.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die maatskappy moes verseker het dat die stofvlakke nie so buitensporig was nie, het Meeran ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Anglo American Suid-Afrika se woordvoerder Pranill Ramchander het ontvangs erken van die twee eise van Leigh Day &amp; Co en het ges\u00ea die maatskappy sal die eis teenstaan.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Anglo American Suid-Afrika het aanspreeklikheid ontken in antwoord op soortgelyke eise wat ingedien is in die Suid-Afrikaanse howe.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Anglo American glo nie dat dit op enige wyse aanspreeklik gehou kan word vir die silikose wat deur die voormalige mynwerkers opgedoen is nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Anglo American beweer dat die goudmyne verantwoordelik vir hul gesondheid en veiligheid was en redelike stappe gedoen het om hulle te beskerm, het Ramchander ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meeran het in antwoord daarop ges\u00ea: &#8220;Dit druis in teen logika. As hulle verantwoordelik was [vir myners se gesondheid], hoe is dit dat so baie myners die siekte opgedoen het?&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het Anglo aangeraai om te oorweeg om buite die hof te skik: &#8220;Die saak het nou net begin, maar die lyding en armoede van die slagoffers, en die lengte van die tyd wat dit al aan die gang is, [laat] ons hoop dat &#8216;n skikkingskema opgerig sal word op &#8216;n vroe\u00eb stadium. &#8220;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die saak is sterk en wenbaar, het Meeran ges\u00ea, en bygevoeg die 450 voormalige mynwerkers is die ore van die seekoei.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons is in die proses om opdrag van ander mense ook te ontvang, tienduisende van hulle.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die saak is in die Britse howe gebring omdat Anglo SA deur die Britse hoofkwartier Anglo American PLC beheer word. Volgens die Europese reg, beskik Engelse howe oor jurisdiksie oor &#8216;n maatskappy waarvan die administrasie in Engeland gesetel is.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/31\/185370.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Voormalige goudmyners beweer hulle het siliko-tuberkulose in Anglo American se Suid-Afrikaanse myne opgedoen en dagvaar nou die maatskappy in die Londense Ho\u00ebrhof. Richard Meeran van die regsfirma Leigh Day &amp; Co, tree namens meer as 450 voormalige mynwerkers op in &#8216;n klas-aksie geding, en eis &#8216;n onbepaalde bedrag in vergoeding volgens hofstukke wat Dinsdag geliasseer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11111\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Anglo gaan hoes&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11111","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11111","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11111"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11111\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11111"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11111"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11111"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}