{"id":11109,"date":"2011-09-22T04:47:28","date_gmt":"2011-09-22T04:47:28","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11109"},"modified":"2011-09-22T04:47:28","modified_gmt":"2011-09-22T04:47:28","slug":"die-mense-sal-opeis-wat-aan-hulle-behoort","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11109","title":{"rendered":"&#8216;Die mense sal opeis wat aan hulle behoort&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die ANC-jeugliga sal in Oktober die strate invaar om die nasionalisering van myne en &#8216;n gelyke aandeel in die land se minerale hulpbronne op te eis, het Floyd Shivambu, woordvoerder, Woensdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die ANCJL neem di\u00e9 stap weens ons sterk oortuiging dat die verbetering van Suid-Afrikaners se lewens nie in raadsale en eindelose onderhandelings met groot kapitaal gaan gebeur nie,&#8221; het Shivambu Woensdag in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die mobilisering \u2013 wat vir 27 en 28 Oktober beplan word \u2013 sal by die Kamer van Mynwese begin, beweeg tot by die Johannesburgse aandelebeurs en eindig met &#8216;n nagwaak by die Uniegebou in Pretoria.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die liga sal ook &#8216;n versoekskrif aan owerhede oorhandig waarin hulle gratis onderwys, die onmiddellike afskaffing van arbeidsmakelaars, werksgeleenthede vir die jeug, beter behuising en sanitasie vir mense in lokasies en toegang tot water eis.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is hoogtyd dat ons die hele Suid-Afrika se jeug mobiliseer asook progressiewe magte om werksgeleenthede en &#8216;n gelyke aandeel van Suid-Afrika se rykdom van groot sake-ondernemings en korporasies op te eis, wat tot nadeel en uitsluiting van die histories benadeeldes bedryf word.&#8221;<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Shivambu het verklaar dat &#8220;broederorganisasies&#8221; ook genader sal word om deel te wees van die massa-aksie. Dit sluit werkloses, armlastige studente, plakkers en mense sonder basiese dienste in. Alle takke van die ANCJL regoor die land sal na verwagting hul gemeenskappe mobiliseer en na Johannesburg reis vir die opgtog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie is die wekroep vir alle ekonomiese vryheidsvegters dat totale bevryding en emansipasie van die onderdruktes en uitgebuite mense van Suid-Afrika nie slegs in raadsale en konferensies sal gebeur nie.&#8221; Shivambu het ges\u00ea &#8220;Die mense sal opstaan en opeis wat regmatig aan hulle behoort.&#8221; Hy het in sy verklaring verwys ges\u00ea Suid-Afrika behoort aan wit en swart.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Geen provinsiale optogte word beplan nie.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/58379-istoriya-supermarketov-klass-ot-osnovaniya-do-nashix-dnej.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC-jeugliga sal in Oktober die strate invaar om die nasionalisering van myne en &#8216;n gelyke aandeel in die land se minerale hulpbronne op te eis, het Floyd Shivambu, woordvoerder, Woensdag ges\u00ea. &#8220;Die ANCJL neem di\u00e9 stap weens ons sterk oortuiging dat die verbetering van Suid-Afrikaners se lewens nie in raadsale en eindelose onderhandelings met &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11109\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Die mense sal opeis wat aan hulle behoort&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11109","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11109","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11109"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11109\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11109"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11109"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11109"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}