{"id":11101,"date":"2011-09-20T14:06:11","date_gmt":"2011-09-20T14:06:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11101"},"modified":"2011-09-20T14:06:11","modified_gmt":"2011-09-20T14:06:11","slug":"7-miljard-mense-op-aarde-en-binnekort-2-miljard-in-afrika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11101","title":{"rendered":"7 miljard mense op aarde \u2013 en binnekort 2 miljard in Afrika"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Op 31 Oktober vanjaar gaan daar 7 miljard mense op aarde wees. In sommige dele van die w\u00eareld neem bevolkingsgroei af, maar in Afrika gaan die bevolking oor die volgende veertig jaar verdubbel om twee miljard mense te bereik.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Menings oor hoeveel mense \u201cdie aarde kan dra\u201d wissel, van diegende wat s\u00ea dat die aarde reeds oorbevolk is tot optimiste wat dink dat selfs &#8216;n triljoen mense op aarde nie te veel sal wees nie. Veertig jaar gelede het &#8216;n lewendige debat oor die onderwerp gewoed en neo-Malthusiane het voorspel dat hongersnood en maatskaplike verval op enige verdere uitbreiding van die menslike bevolking sou volg.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl Europese bevolkings stagneer en ouer word, gaan Afrika en Asi\u00eb oor die volgende paar dekades elk nog &#8216;n miljard mense by hul bestaande getalle voeg. In die geval van Asi\u00eb sal dit slegs 25% van die huidige 4 mijard beteken, maar in Afrika sal dit 100% van die huidige een miljard verteenwoordig. In Niger baar elke vrou gemiddeld 9,1 kinders en in Oeganda 5,3 kinders. In sommige Europese lande soos Itali\u00eb of Oostenryk is die syfer gemiddeld 1,5 kinders per vrou.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien Suid-Afrika se swart bevolking die algemene neiging in Afrika volg, sal daar oor veertig jaar nagenoeg 100 miljoen mense wees; dit is nou afgesien van onwettige immigrasie wat die land se bevolkingstal nog verder mag opstoot. Teen 2050 sal Afrikaners dus minder as 2 persent van die land se bevolking uitmaak en die blankes as geheel minder as 4 persent. Of die land se infrastruktuur, waterbronne en voedselproduksie so &#8216;n groot bevolking sal kan verdra, is &#8216;n ander vraag.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3884182\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u0435\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Op 31 Oktober vanjaar gaan daar 7 miljard mense op aarde wees. In sommige dele van die w\u00eareld neem bevolkingsgroei af, maar in Afrika gaan die bevolking oor die volgende veertig jaar verdubbel om twee miljard mense te bereik. Menings oor hoeveel mense \u201cdie aarde kan dra\u201d wissel, van diegende wat s\u00ea dat die aarde &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11101\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;7 miljard mense op aarde \u2013 en binnekort 2 miljard in Afrika&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11101","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11101","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11101"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11101\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11101"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11101"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11101"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}