{"id":1110,"date":"2007-11-22T00:00:00","date_gmt":"2007-11-22T00:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=1110"},"modified":"2007-11-22T00:00:00","modified_gmt":"2007-11-22T00:00:00","slug":"die-vergeetagtige-prins","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=1110","title":{"rendered":"Die vergeetagtige prins"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Britse koerante spekuleer dat die prins homself voorberei om by sy moeder oor te neem as hoof van die Gemenebes. In 2002 was die prins egter van mening dat die Gemenebes aan sy einde gekom het en dat dit net &quot;minagting&quot; verdien omdat liberale demokrasie en menseregte deur die organisasie verontagsaam word. Destyds was prins Charles van mening dat die lidlande voor &quot;hul grootste toets ooit sedert hul bestaan te staan gekom het&quot; wat hulle nie geslaag het nie.<\/p>\n<p> Terwyl die prins heftig in 2002 laat blyk het dat die Gemenebes &quot;&#8217;n drankie by die Laaste Kans-kroeg nuttig&quot;, en dat dit bloot uit &#8216;n versameling &quot;diktators&quot; saamgestel is, het hy tot dusver homself daarvan weerhou om die lede te kritiseer. Mosambiek het as nuwe lid bygekom, Rwanda hoop om binnekort lid te word en Suid-Afrika is weer vlekkeloos ten spyte van Mbeki se ondersteuning aan Mugabe.<\/p>\n<p> Blykbaar vind die Britse monarg dit nie meer nodig om &quot;ontsteld&quot; te voel oor die anti-wit retoriek uit die lede se geledere nie en van die beloofde komitee wat in 2002 aangestel is om verslag te doen oor Zimbabwe het dadels gekom. Die <em>Daily Telegraph<\/em> meen dat die prins die titel as Gemenebeshoof van sy moeder sal oorneem ten spyte daarvan dat dit nie &#8216;n oorerflike titel is nie.<\/p>\n<p> Aan die oewer van die Victoriameer gaan sake soos sy moeder se begrafnis, sou sy te sterwe kom, en die lede se rol daarin bespreek word. <em>The Mail on Sunday<\/em> het berig dat die prins &#8216;n &quot;diplomatieke sjarme-offensief&quot; sal loods om sy verkiesing as hoof te verseker. Pakistan sal ook hoog op die agenda wees nadat die Gemenebes die moontlike opskorting van Pakistan ter oorweging gestel het om die noodtoestand wat deur Pervez Musharraf afgekondig is, ongedaan te maak.<\/p>\n<p> Aardverwarming sal ook aandag geniet omdat sekere lidlande soos Kiribati (Stille Oseaan) onder die see sal verdwyn indien die seevlak selfs net effens styg.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/instawowphoto.net\/en\/blog\/the-best-email-marketing\">best social media<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/prinscharles.jpg\" width=\"179\" height=\"158\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Prins Charles<\/div>\n<\/div>\n<p>Prins Charles (59), Britse troonopvolger en oudste seun van Elizabeth II, het blykbaar alles wat hy in 2002 op die vooraand van &#8216;n Gemenebesvergadering oor Zimbabwe se rol in di&eacute; organisasie ges&ecirc; het, vergeet. Die Gemenebes bestaan uit 53 lande en die koningin staan sedert 1952 aan die hoof daarvan. Gemenebesleiers is tans in Kampala, Oeganda, vir die beraad wat vanaf die 23ste tot die 25ste November sal plaasvind. Hy vergesel sy 81-jarige moeder na die geleentheid en sal amptelik deel wees daarvan.<\/p><\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;&nbsp;<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-1110","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1110","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1110"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/1110\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1110"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=1110"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=1110"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}