{"id":11039,"date":"2011-09-13T05:36:51","date_gmt":"2011-09-13T05:36:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11039"},"modified":"2011-09-13T05:36:51","modified_gmt":"2011-09-13T05:36:51","slug":"zuma-meen-malema-verdien-nog-n-kans","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11039","title":{"rendered":"Zuma meen Malema verdien nog &#8216;n kans"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Pres. Jacob Zuma het ges\u00ea Malema kan steeds aan die ANC behoort indien hy die party toelaat om &#8216;n goeie leier van hom te maak, het The Star berig.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het ges\u00ea die ANC wil nie die leier van die ANC-jeugliga uit die openbare oog verwyder nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Nee, ek dink nie dit moet die doelwit wees nie. Ek dink die doelwit is: hoe help jy Malema? Malema beskik oor baie goeie eienskappe,&#8221; het Zuma ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wat jy moet doen, is om die dinge in Malema wat nie reg is nie, aan te spreek.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het egter ges\u00ea indien Malema &#8216;n toekoms in die regerende party wil h\u00ea, sal hy reg moet optree.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Jy kan hom nie toelaat om die verkeerde dinge te doen nie. Met ander woorde, die werk van die ANC is om Malema te help om &#8216;n goeie, dinamiese leier te word. Dit is wat ons moet doen. Slegs wanneer jy dit nie kan doen nie, word die vraag wat gaan ons met hom doen,&#8221; het Zuma ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons moet Malema help om die regte dinge te doen, want as jy Malema help om die regte dinge te doen, het jy &#8216;n baie goeie jong man wat dinge goed kan oordra.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die dissiplin\u00eare verhoor van Malema en vyf ander beamptes van die jeugliga duur Dinsdag voort.&nbsp;Die verhoor is vroe\u00ebr na Kliprivier in die Vaaldriehoek verskuif, nadat sake-ondernemings in die Johannesburgse middestad die ANC met die hof gedreig het oor die gewelddadige betogings tydens die eerste sessie van die dissiplin\u00eare komitee twee weke gelede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het gister &#8216;n blaaskans gekry om die uitspraak in sy haatspraaksaak te bestudeer. Die Gelykheidshof het beslis dat die sing van die liedjie met die woorde &#8220;skiet die boer&#8221; neerkom op haatspraak. Die ANC het reeds aangedui dat hy teen die uitspraak gaan appelleer, wat hy as skokkend bestempel het.&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jeugligaleiers word daarvan aangekla dat hulle die ANC in oneer gebring het en verdeeldheid in die ANC saai.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het vroe\u00ebr vandeesmaand ges\u00ea het hy het planne om &#8216;n &#8220;bevelspan&#8221; saam te stel om weerstand te organiseer teen die president van Botswana, Ian Khama, se bewind.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pres. Jacob Zuma het ges\u00ea Malema kan steeds aan die ANC behoort indien hy die party toelaat om &#8216;n goeie leier van hom te maak, het The Star berig. Zuma het ges\u00ea die ANC wil nie die leier van die ANC-jeugliga uit die openbare oog verwyder nie. &#8220;Nee, ek dink nie dit moet die doelwit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11039\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma meen Malema verdien nog &#8216;n kans&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-11039","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11039","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11039"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11039\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11039"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11039"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11039"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}