{"id":11038,"date":"2011-09-12T12:34:00","date_gmt":"2011-09-12T12:34:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11038"},"modified":"2011-09-12T12:34:00","modified_gmt":"2011-09-12T12:34:00","slug":"uitspraak-teen-malema-is-n-eerste-tree-na-balans-pieter-mulder","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11038","title":{"rendered":"Uitspraak teen Malema is &#8216;n eerste tree na balans &#8211; Pieter Mulder"},"content":{"rendered":"<p>Die VF Plus verwelkom regter Collin Lamont se uitspraak dat die woorde \u201cSkiet die Boer\u201d soos dit in die lied \u201cDubul \u2018Ibhunu\u201d deur Malema gesing is, haatspraak is en nou verbied word.<span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span><span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span><\/p>\n<p><span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span> <span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span><\/p>\n<p>Die VF Plus hoop dat hierdie die eerste tree is in die rigting om Suid-Afrika uit die moeras van haatspraak en rassisme, wat die afgelope jaar al erger geword het, te neem. Die kontras tussen die Mandela-benadering na 1994 en die Malema-benadering die afgelope jaar, het vir \u2019n regstelling geskreeu. Hopelik is hierdie uitspraak \u2019n eerste tree, van baie wat nog gegee moet word, na die herstel van balans en die bevordering van goeie verhoudinge tussen alle groepe in Suid-Afrika.<span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span><span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span><\/p>\n<p><span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span> <span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span><\/p>\n<p>Die VF Plus betreur dit wel dat dit nodig was om hof toe te gaan of \u2019n strafregtelike klagte by die polisie te gaan l\u00ea, soos die VF Plus gedoen het, ten einde hierdie rasse-uitbarstings te kon stop. In hierdie opsig is die regter se uitspraak \u2019n ernstige aanklag teen die ANC wat toegelaat het dat hierdie saak hand uitruk en so ver gevorder het, voordat daar \u2019n regstelling van buite die ANC gekom het.<span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span><span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span><\/p>\n<p><span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span> <span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span><\/p>\n<p>My strafregtelike klag oor hierdie saak by die polisie is nou weer relevant en verwag die VF Plus van die polisie om nou die saak verder te neem.<span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span><span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span><\/p>\n<p><span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span> <span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span><\/p>\n<p>In 2003 (17 Julie 2003) het die VF Plus daarin geslaag om Peter Mokaba se slagspreuk \u201cKill the Boer, Kill the Farmer\u201d as haatspraak verklaar te kry. Teen hierdie agtergrond verwelkom ons die konsekwentheid waarmee die grondwet se artikel 16 oor haatspraak deur die Menseregtekommissie en nou deur die Gelykheidshof ge\u00efnterpreteer word.<span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span><span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span><\/p>\n<p><span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span> <span style=\"text-decoration: underline;\"><\/span><\/p>\n<p>Ons verwelkom ook die regter se verwysing na minderhede wat uitgelewer is aan die meerderheid en geen keuse het as om hulle op die hof te beroep vir die regstelling van so \u2019n onreg en diskriminasie teen hulle nie. Met die oog op \u2019n harmonieuse toekoms tussen almal in Suid-Afrika is meer debat hieroor in Suid-Afrika nodig.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/visnazheniy-ta-pobitiy-u-harkovi-rozsliduyut-strashnu-zagibel-tririchnogo-hlopchika-20170927647641\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VF Plus verwelkom regter Collin Lamont se uitspraak dat die woorde \u201cSkiet die Boer\u201d soos dit in die lied \u201cDubul \u2018Ibhunu\u201d deur Malema gesing is, haatspraak is en nou verbied word. Die VF Plus hoop dat hierdie die eerste tree is in die rigting om Suid-Afrika uit die moeras van haatspraak en rassisme, wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11038\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Uitspraak teen Malema is &#8216;n eerste tree na balans &#8211; Pieter Mulder&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-11038","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11038","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11038"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11038\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11038"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11038"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11038"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}