{"id":11037,"date":"2011-09-12T12:24:53","date_gmt":"2011-09-12T12:24:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11037"},"modified":"2011-09-12T12:24:53","modified_gmt":"2011-09-12T12:24:53","slug":"afrikanerhaat-is-die-probleem-nie-malema","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11037","title":{"rendered":"Afrikanerhaat is die probleem, nie Malema"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl  PRAAG die bevinding van regter Lamont verwelkom dat Julius Malema se  liedere wel haatspraak verteenwoordig, het die Pro-Afrikaanse Aksiegroep  teen enige voortydige vreugde oor die uitspraak gewaarsku. \u201cSuid-Afrika  beskik oor \u2018n lang tradisie van Afrikanerhaat wat op verskillende  maniere manifesteer. Mnr. Malema se uitdagende oproepe tot  Afrikanervolksmoord verteenwoordig bloot die simptoom van \u2018n  dieperliggende siekte binne die Afro-Saksiese identiteit wat daarmee  saamval om \u2018n sogenaamde \u2018Suid-Afrikaner\u2019 te wees,\u201d het die leier van  die Afrikanergroep, dr. Dan Roodt, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">PRAAG  beskou die sing van anti-Afrikaner- en anti-Boereliedere deur radikale  ANC-jeugligalede \u201cas bloot die jongste uitdrukking van \u2018n lang tradisie  van Afrikanerhaat wat na die vervlo\u00eb dae van Britse kolonialisme terug  te voer is. Die gedagte dat Afrikaners die letsels dra van uitgeworpe te  wees vanuit sowel Europa as Afrika, is algemeen en word dikwels in  Suid-Afrikaanse Engels uitgedruk. Trouens, mnr. Malema se vertoning van  Afrikanerhaat word heimelik geniet deur diegene wat steeds die feit  betreur dat Brittanje nie \u2018die taak voltooi het\u2019 in 1902 nie en  Boerekinders en -vroue toegelaat het om te oorleef, in weerwil van \u2018n  gruwelike volksmoord wat destyds teen hulle gepleeg is. In \u2018n sekere sin  is mnr. Malema die produk van die toenemende verengelsing en  ver-Afro-Saksering van Suid-Afrika, \u2018n proses wat so ywerig deur die  vorige ministe van opvoeding, Kader Asmal, voortgestu is. Asmal het  insgelyks Afrikaners en Afrikaans verafsku.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In  weerwil van die positiewe uitkoms van die hofsaak, is PRAAG  pessimisties oor die toekomstige moontlikhede van etniese saambestaan in  Suid-Afrika. Volgens dr. Dan Roodt, \u201cmoet hierdie gebeurtenis as \u2018n  klein oorwinninkie op die pad van Afrikaner-emansipasie van die geweld,  onrede, korrupsie en diskriminasie van die sogenaamde \u2018nuwe  Suid-Afrika\u2019, wat slegs in naam demokraties is, gesien word. Suid-Afrika  is \u2018n land vol haat wat in die gruweldade van plaasmoorde manifesteer,  maar ook in die onderdrukking van Afrikaans en die Afrikaneridentiteit  deur die Afro-Saksiese staat.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">PRAAG  het \u2018n beroep op alle Afrikaners gedoen om deel van die stryd vir \u2018n  durende vryheid, veiligheid en vrede te word. \u201cMnr. Malema, soos vele  ander, het ons waardigheid en menslikheid vertrap. In die woorde van  regter Lamont, het hy ons verontmenslik, wat \u2018n stap onderweg na  volksmoord verteenwoordig,\u201d het dr. Roodt ges\u00ea. \u201cSoos die mense van  Kosovo en vele ander wat aan etniese haat en onophoudelike propaganda  onderwerp is, sal Afrikaners slegs veilig wees in \u2018n land en \u2018n  republiek van hul eie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Roodt  het ook teen \u201cdie masochistiese neigings van sommige Afrikaners\u201d,  soos die skrywer Andr\u00e9 P. Brink, te velde getrek. Brink het gister op  SABC1 verklaar dat \u201chy aan \u2018n volk behoort wat uitsterwing verdien\u201d en  dat hy \u201coor \u2018n vreemde lus om gewelddadig te sterf\u201d beskik. Vele  Afrikaners ly reeds aan die Stockholm-sindroom, waardeur hulle met hul  verdrukkers, hul folteraars en laksmanne identifiseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns  moet haatspraak en propaganda verwerp, maar ook hierdie tipe  veragtelike en skuldbelaaide angs oor \u2018n mens se eie identiteit. Brink  en ander het die logika van Afrikanerhaat verinnerlik. Julius Malema is  makliker om te hanteer en minder skadelik as Andr\u00e9 P. Brink se  uitdrukkings van selfhaat,\u201d het Roodt afgesluit.<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3868770\/\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terwyl PRAAG die bevinding van regter Lamont verwelkom dat Julius Malema se liedere wel haatspraak verteenwoordig, het die Pro-Afrikaanse Aksiegroep teen enige voortydige vreugde oor die uitspraak gewaarsku. \u201cSuid-Afrika beskik oor \u2018n lang tradisie van Afrikanerhaat wat op verskillende maniere manifesteer. Mnr. Malema se uitdagende oproepe tot Afrikanervolksmoord verteenwoordig bloot die simptoom van \u2018n dieperliggende &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11037\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afrikanerhaat is die probleem, nie Malema&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-11037","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11037","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11037"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11037\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11037"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11037"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11037"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}