{"id":11035,"date":"2011-09-12T05:48:19","date_gmt":"2011-09-12T05:48:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=11035"},"modified":"2011-09-12T05:48:19","modified_gmt":"2011-09-12T05:48:19","slug":"libiese-grondgebied-steeds-in-gaddafi-se-hande","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=11035","title":{"rendered":"Libiese grondgebied steeds in Gaddafi se hande"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Nuwe oorgangsregering sal binne die volgende 10 dae in Libi\u00eb opgestel word, het die adjunkhoof van die Nasionale Oorgangsraad (NOR) Sondag aan verslaggewers ges\u00ea.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Nuwe regering sal binne &#8216;n week tot 10 dae gevorm word,&#8221; het Mahmud Jibril, wat as die &#8216;eerste minister&#8217; van die NOR dien. Die NOR is die politieke vleuel van die rebellie wat Moeammar Gaddafi ontsetel het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie nuwe regering sal verteenwoordigers van verskeie streke in Libi\u00eb insluit,&#8221; het Jibril ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rebellemagte is steeds &#8220;in die proses om Libi\u00eb te bevry en revolusion\u00eare stryders is steeds aan die fronte,&#8221; het Jibril bygevoeg, met verwysing na veral Bani Walid en Sirte, waar magte lojaal aan Gaddafi steeds weerstand bied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die nuwe regering sal gevorm word &#8220;sodra Libi\u00eb bevry is&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jibril het ook die &#8220;bevryding van Tripoli sonder bloedvergieting&#8221; verlede maand geprys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het &#8216;n bloedbad verwag, maar dit is verhoed deur die volwassenheid van die vegters wat die hoofstad kon oorneem,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die noord-westelike voorstede van Tripoli verkeer egter volgens Russiese bronne&nbsp;onder swaar artillerievuur. In Salah Edden is drie tenks van&nbsp;rebelle vernietig en ses vegters het gesneuwel. Daar is inligting vrygestel oor&nbsp;&#8216;n opmars van &#8216;n swaar gewapende milit\u00eare eenheid onder leiding van Khamis Gaddafi in Tripoli, in die suidelike voorstede van Az Zawiya.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Bani Walid het stamleiers besluit om nie oor te gee nie, en selfversekerd van hul vermo\u00eb, die stad&nbsp;te verdedig teen die NAVO-aanval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is teenstrydige inligting oor die sterkte van&nbsp;die rebellele\u00ebr rondom die stad. Woensdag het &#8216;n aanval op NAVO glo&nbsp;honderde rebellelewens ge\u00ebis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;N NAVO-konvooi is aangeval by Tarragon waarby 14 rebelle gedood is. Die bombardement op Sirte hou steeds aan. ITAR-TASS het berig dat oorlogsmisdade deur die rebelle in Az Zawiya gepleeg word.&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Benghazi neem die onenigheid glo tussen stamme, moslems en huurlinge uit&nbsp;die Midde-Ooste toe. Daar is berigte oor gevegte tussen verskillende&nbsp;rebellegroepe en selfs oor NAVO-lugaanvalle teen rebelle uit Benghazi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Moontlik sluit die stam van Cyrenaica hom aan by die res van die stamme&nbsp;wat die Jamahiriya (Sosialistiese Stelsel van Gaddafi) ondersteun.&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Algeri\u00eb stuur ook steeds humanit\u00eare hulp na Libi\u00eb. Siriese en Algerynse kuberkrakers&nbsp;het intussen &#8216;n Ddos-aanval op die webwerf van Al Jazeera geloods. Owerhede van&nbsp;Sentraal-Afrika, waaronder Mali en Niger, het hul kommer uitgespreek oor die verwikkelinge.<\/p>\n<p><div style=\"text-align: justify;\">In die pas afgelope 72 uur is ten minste 128 rebelle deur lojaliste van Gaddafi doodgemaak, en&nbsp;25 voertuie waaronder twee tenks, is vernietig. Uit verskillende ramings blyk dit dat&nbsp;ongeveer 70 tot 80 persent van Libiese grondgebied in die<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">besit van die stamme is wat lojaal aan Gaddafi is.<\/div>\n<\/p>\n<p><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63759-dose-prokurora-aleksandra-filchakova.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Nuwe oorgangsregering sal binne die volgende 10 dae in Libi\u00eb opgestel word, het die adjunkhoof van die Nasionale Oorgangsraad (NOR) Sondag aan verslaggewers ges\u00ea. &#8220;&#8216;n Nuwe regering sal binne &#8216;n week tot 10 dae gevorm word,&#8221; het Mahmud Jibril, wat as die &#8216;eerste minister&#8217; van die NOR dien. Die NOR is die politieke vleuel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=11035\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Libiese grondgebied steeds in Gaddafi se hande&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-11035","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11035","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=11035"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/11035\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=11035"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=11035"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=11035"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}